Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel b29

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Alikreukel b29
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liezel C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel C
Gesin met tieners

Ideale plek vir groter gesinne. Baie netjies en gerieflik ingerig.

Baie netjies en skoon. Loopafstand van winkels en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alikreukel is 'n wonderlike woonstel stil en rustig dit is naby alles geleë.

Woonstelblokke is naby alles geleë, stapafstand om die plek beter te leer ken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-mari D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in goed ingerigte woonstel.

Netjies, als wat jy nodig het vir heerlik kuier en ontspan. Volledig ingerig, met binnebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannerie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannerie D
Gesin met tieners

Perfek.

Adres is perfek. Stapafstand naby alles. Woonstel is goed toergerus. Die 2de kuier vertrek is 'n groot bonus vir gesinne met tieners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy een keer in Alikreukel B29 gebly het sal jy weer wil teruggaan.

Oorspronklik wou ons B30 gehad het omdat ons van tevore daar gebly het. Heloise het voorgestel ons bespreek B29 omdat beide woonstelle dieselfde lyk en gemeubileerd is. Ons is nie spyt dat ons die voorstel aanvaar het nie. Als wat ons nodig gehad het was daar en in goeie werkende toestand. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene P

Gerieflik, netjies en veilig!

Julle plek is so mooi, vrolik, baie volledig ingerig en lokasie is gemaklik, kon loop waar ons wou wees. Sal dit beslis aanbeveel en onthou vir toekomstige kuiertjies in Hartenbos. Nogmaals baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza O
Gesin met tieners

Baie netjies en veilig en naby alles.

Die eienaar het regtig baie moeite gedoen. Dit het regtig ons vakansie die moeite werd gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Gesin met klein kinders

Beautiful home away from home.

Definitely will be back, stunning place with everything you need and so much to do in walking distance. My new holiday home in Hartenbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthonie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie L
Gesin met klein kinders

Stapafstand van alles!

Vier slaapkamers was 'n bonus. WiFi, 3 TV's en skottelgoedwasser was heerlik gerieflik. Kombuis baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. So naby strandfrontsentrum, kan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met vriende

Was uit boonste rakke.

Van eerste kennisname met Helios en David was alles net 'n plesier. Hulle stel belang in gaste en enige versoeke is binne minute opgelos. Die woonstel is ten volle toegerus met net die beste meubels, toerusting in kombuis, alles en meer as wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys P

Goeie ligging, baie goed toegerus.

Sal die eenheid met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Sou net dat as mense wat rook, boek dit bietjie meer soos 'n balkon bysit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Woonstel het alles wat jy benodig en is stapafstand van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ten volle toegeruste woonstel met alles wat jy soek en nog meer.

Dit is 'n verskriklike mooi plekkie wat net mooi geleë is naby alles. Alles wat jy soek en meer is in die plekkie en die uitsig is verskriklik mooi. Sal dit vir enige een aanbeveel. Baie netjies en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen Q - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Fantastiese ligging.

Ons het heerlik gebly in hierdie lieflike woonstel. Alles wat jy nodig het is hier. Goed toegerus en die binnebraai was 'n groot bederf. Binne loopafstand na Strand en Seefront. Ons het heerlik hier vakansie gehou en sal definitief weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M
Gesin met tieners

Heerlike verblyf vir oud en jonk.

Pragtige woonstel, genoeg kamers en op die regte plek geleë. Die woonstel is skoon, alles is beskikbaar wat jy kan benodig! Heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier en gerus.

Sal die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V

Ons kuier was alte gou verby, weer was fantasties. Kan nie wag vir ons volgende kuier nie.

Ons het so lekker gebly, ligging was goed, ons het oral gestap waar ons wou wees. Woonstel is toegrus met alles wat benodig word. Vir seker gaan ons weer in die toekoms gebruik maak van Alikreukel b29. Baie dankie vir 'n onvergeetlike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalien V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien V
Gesin met tieners

Great location, clean and equipped with everything you need.

Great, central location. The unit is very well-equipped and clean. We thoroughly enjoyed our stay and hope to visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek.

Die plek is fantasties, skoon, veilig, rustig en ten volle toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan A

Wonderlik.

Daar kort net 'n hysbak. Anders alles 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friedrich G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Friedrich G
Enkelreisiger

Veilige verblyf. Niks nodig om saam te neem nie. Alles beskikbaar.

Goeie prys buite seisoen. Naby see en eetplekke. Geraasvlak van houtvloere erg as klein kinders by is. TV-kanale asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alikreukel b29 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Daar is vol DSv beskikbaar in die woonstel met al die kanale. Tydens ongure weersomstandighede sal kanale soms nie werk nie maar dit is uitsondering.

Alikreukel b29
Michelle H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Gesin met tieners

Gerieflik! Fantasties! Kosbare familietyd!

Alles was perfek! Die diens, die woonstel, selfs die weer! Die woonstel is mooi geleë en jy kan orals stap. Ons het baie oefening gekry met al die trappe by die woonstel, maar was definitief die moeite werd. Sal hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Puik fasiliteite en ligging.

Het 'n fantastiese 10 dae in Hartenbos spandeer met 2 studente en 'n laerskoolkind. Almal het genoeg vryheid gehad, om te kom en gaan, om almal se vakansie was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinie K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinie K
Gesin met tieners

Eenheid was netjies met oorgenoeg eetgerei en onverwagse ekstras.

Die eienaar het my by aankoms gekontak om seker te maak dat ons tevrede is met die kondisie van die eenheid. Ons het ons kuier baie geniet en alles was daar wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia O
Gesin met klein kinders

Perfect.

Everything that we needed and more is available. Neat house and very very nice. Enjoyed our stay a lot. Will recommend to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Gesin met klein kinders

Heerlik naby aan die seefront.

Ons het 'n heerlike 5 dag vakansie geniet met twee klein kinders. Die ligging is perfek - stapafstand van seefront met restaurante, winkels en waterpark met die see reg onder. Die woonstel is baie goed uitgerig met alles wat hy benodig. Let net op dat dit nie gepas sal wees vir mense wat nie baie mobiel is nie. Die woonstel is op die 2de vloer (baie stelle trappe) met geen hysbak nie. Dis ook 'n entjie af van seefront tot strand wat nie geskik sal wees vir iemand in 'n rolstoel nie. Ons het 'n heerlike tyd geniet en hoop op terug te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jarica L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jarica L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles wat jy kan aan dink wat jy moontlik nodig sal hê, is daar. Ons het ons verblyf verleng sonder enige probleme - dankie Heloise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K
Gesin met tieners

Home away from home!

Pragtige eenheid wat goed toegerus is met alles wat jy kan nodig kry. Binne loopafstand na die strand en winkels/restaurant. Dit is regtig 'n fantastiese blyplek en waarde vir geld. Baie ruim en gerieflik en binne-braai is ook 'n groot pluspunt. Eienaars is baie vriendelik en gaan uit hulle pad om alles perfek te maak. Wonderlike mense! Ons sal definitief weer bespreek in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann S
Saam met vriende

Dit was heerlik, sal beslis weer daar gaan bly. Sal beslis die plek by ander aanbeveel.

Plekkie was baie netjies, dit het ons verblyf baie lekker gemaak, sal verseker almal soontoe verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Gesin met klein kinders

Baie netjies. Naby aan alles.

Fantastiese plek. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansie.

Baie goeie waarde vir geld. Goeie ligging. Ten volle toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mauritz D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz D
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly. Baie netjiese toegeruste plekkie. Ons was aangenaam verras.

Baie goed ingerig en het alles wat mens nodig het. Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper V
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker!

Die woonstel was baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Gesin met klein kinders

Dit is 'n baie mooi plek en goed ingerig.

Dit is baie goed geleë. Sal dit definitief aanbeveel en sal graag weer daar wil vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Levurn S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levurn S
Saam met vriende

Baie aangenaam verras toe ons die deur oopmaak! Alles so gerieflik gewees, ons kom weer!

Daar is alles en nog meer in die woonstel. Lekker toegerus en hope spasie. Ons was mal oor die see-tema!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Saam met vriende

As the saying goes "a holiday home away from home"!

We enjoyed our stay and the apartment had all the requirements! Although we had booked B29, we were given B30 of which we had no problem. Everything was to our satisfaction. Heloise really out did herself in the decor department! The only issue experienced during our stay was a fused bathroom light upon arrival which was soon sorted the following day. Would visit again and recommend to anyone too!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette C - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C
Gesin met klein kinders

Puik - daar was alles wat ons nodig gehad het!

Ons was in Mosselbaai vir my oupa se 100ste verjaarsdag (4 grootmense en 1 kind). Alles was lekker binne stapafstand. Ons huisie het alles gehad wat ons kon nodig kry en was baie netjies. Ons het voorwaar baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke B
Saam met vriende

Alikreukel is ons vroeë winter-wegbreekplek.

Baie gemaklik, skoon & netjies, dit voel regtig soos ons eie huis. Daar is aan alles gedink en ons verblyf is altyd 'n plesier. Hartenbos is jaarliks op ons kalender, en Alikreukel is ons eerste keuse vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Gesin met tieners

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loenell F - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loenell F
Gesin met tieners

A wonderful experience

We enjoy our stay very much. The accommodation is in a wonderful location, and we would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francina V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, skoon en netjies.

Alikreukel 29 is 'n pragtige plek. Goed toegerus, netjies en skoon en loopafstand van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard T - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard T
Gesin met klein kinders

Good family reunion!

This was a good mid way stopping point from east and west coast. It was a good unit for families with lots of beds. Stairs make it difficult for older persons or persons with babies and prams.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha R - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Ons sal beslis weer kom. Alikreukel b29 is lekker naby aan alles. Ons het oral gestap. Dit is baie veilig en die woonstel is kindervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Lekker uitgerus

Ons het baie lekker uitgerus na ons probleme oppad na Hartenbos om in n plek in te stap en dadelik te ontspan was wonderlik. Ons sal baie graag en weer van die vakansie plekkie gebruik maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met tieners

Goed toegeruste, baie gerieflike, en skoon woonstel!

Ons sal dit beslis weer wil bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret A - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret A
Saam met vriende

Wonderful

We had a great time at Alikreukel b29, thank you. Very well equipped and comfortable. We would recommend it to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaap de Goede-weg 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzMjQ4YTRmLTgxZDctNDRlZi1iYzM4LTk3MDA2MjgwMDUwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 47 5 1 5 40 Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.126193603723 22.115499973297