LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alikreukel D59 | LekkeSlaap
+17

Alikreukel D59

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Mosselbaai , 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Alikreukel D59 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Hartenbos. Hartenbos spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n waterpark op die strand, fantastiese doendinge, en walvis-, dolfyn- en robkyk-geleenthede en is die ideale somertoevlug.

Dié woonstel bied slaapplek aan 10 gaste en het 2 slaapkamers en 'n solderkamer wat bereik word via trappe. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die solderkamer het 2 dubbelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kookgerei toegerus. Die leefarea het 'n TV, DVD-speler, en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area wat slegs vir gaste is. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge geniet soos swem, visvang, walviskyk, bootvaart, seil, kanovaart, skubaduik, haaihokduik, 4x4-roetes ry, perdry en staproetes aanpak in die Tuinroete area.

Slaapplek

’n Bespreking by Alikreukel D59 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 6 persone
3 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Alikreukel D59
Netheid
5.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kaap De Goede Hoop-laan, Mosselbaai , 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel D59 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Mosselbaai , 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68BOPQZLPZrqYqlYole8A9uZ96InzQWixD3u5LOuRUDpsI4rbt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Avenue Mossel Bay 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.126015692981 22.115867823501
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!