Ali's Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ali's Villa is in 'n rustige area in Groot-Brakrivier geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike en smaakvol versierde drieslaapkamerhuis met 'n pragtige uitsig oor die Outeniekwaberge, kranse en rivier.

Dié huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers en spog met topgehalte-afwerkings. Die presidensiële suite het 'n privaat TV- en studeerkamer en 'n ruim oopplan-leefarea. Dit bied toegang tot 'n patio met 'n verhitte randvloeiswembad. Die 3 badkamers het Ceaserstone-blaaie en moderne kristallietbaddens en wasbakke. Daar is ook verhitte handdoekrelings en verhitte ligte. Die kombuis is toegerus met 'n Smeg-oond en gaskookblad op die eiland. Gedempte ligte is regdeur die huis geïnstalleer. Daar is 4 geoutomatiseerde motorhuise en 2 geoutomatiseerde hekke vir sekuriteit.

Die huis het groot glasvensters met 'n fantastiese uitsig op die berge. Daar is ook 'n klein gimnasium en oopplan-onthaalarea met pragtige uitsigte. Gaste kan langs die verhitte swembad ontspan en die sonsondergang vanaf die patio geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Ali's Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ali's Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]