Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aljama

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anneckestraat 38, Premier Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aljama is in Tzaneen geleë en bied gehalte verblyf aan sakereisigers of gesinne. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede, 2 km vanaf MediClinic en minder as 1 km vanaf OK Mini Market. Die verblyf maak van sonkrag gebruik.

Die oopplan-eenhede is op 'n woonerf en beskik oor 1 slaapkamer wat slaapplek bied aan 2 gaste op 'n slag. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Bababedjie is ook beskikbaar mits dit vooraf so gereël is.

Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike sitplek sowel as 'n TV en gratis WiFi-toegang.

Die eenheid het sy eie privaat ingang en stoep waar gaste kan sit en hul eerste koppie koffie van die dag geniet.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar. Daar is 'n elektriese heining.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Aljama
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Anneckestraat 38, Premier Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Aljama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anneckestraat 38, Premier Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b2017034664ceb1d5f8b376dec89b95b90cd948a829cc194f27848e7488f17446f0d8f5c7bf4e7a0652abc857ecb818a67b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 38 Annecke Street Premier Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.8244538 30.145108