Alkantmooi

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alkantmooi is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Bettysbaai. Die perseel het lieflike uitsigte oor die see en op die berge. Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n klein kind.

Die kothuis het 'n privaat ingang en 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n dubbelbed en 1 dagbed wat vir 'n kind geskik is. In die badkamer is daar 'n stort en wasbak, en die toilet is apart. Die kombuis langsaan is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof en mikrogolfoond.

Gaste het toegang tot die privaat braai-area op die perseel, en daar is parkeerplek vir 1 motor beskikbaar. WiFi is beskikbaar by die hoofhuis. Alkantmooi is 10 minute se ry van die hoofstrand, 'n restaurant en 'n winkel in die dorp af.

Slaapplek

'n Bespreking by Alkantmooi sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alkantmooi gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]