LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alkantmooi Private Nature Reserve | LekkeSlaap
+49

Alkantmooi Private Nature Reserve

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 21 Des 2020 tot 30 Apr 2021.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Op die kruin van die heuwel by Alkantmooi Privaat Natuurreservaat word jy alkant deur beeldskone natuurtonele omring. Die blougroen Indiese Oseaan, die groen en goud inheemse bosse en die fynbos wat die blougrys berge bedek word perfek afgerond deur die potblou hemel. Die Keurboomrivier vloei deur hierdie saamgeflansde kleur-skouspel.

Verblyf is beskikbaar in 8 eenhede. Elke eenheid het asemrowende uitsigte, 'n volledig toegeruste kombuis, oopplan-leefarea en badkamer met bad en stort of slegs 'n stort. Daar is WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, kluis en haardroërs. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Alkantmooi Privaat Natuurreservaat is in die Keurboomsriviervallei naby Plettebergbaai op die Tuinroete geleë. Die Portugese ontdekkingsreisiger, Manuel de Perestrelo, het Plettenbergbaai oorspronklik Bahia Formosa of "Die Pragtige Baai" genoem. Hoewel Alkantmooi slegs 6 km vanaf Plettenbergbaai se goed-ontwikkelde vakansiegeriewe geleë is, is dit tog afgeleë genoeg om jou privaatheid te verseker en die nodige stilte en rustigheid vir 'n onvergeetlike wegbreek te bied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 43 resensies vir Alkantmooi Private Nature Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Alkantmooi, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alkantmooi Private Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc7c2403a35c9e40353712f28a753722d5da20dd89ebc87f16b5d68ec8f2da003b7574e78acc008d4076e5cbd21eb484701e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Alkantmooi Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.002020940298 23.40678781271
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!