Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Sep 2024 tot 1 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Op die kruin van die heuwel by Alkantmooi Privaat Natuurreservaat Keursee word jy alkant deur beeldskone natuurtonele omring. Die blougroen Indiese Oseaan, die groen en goud van die inheemse bosse en die fynbos wat die blougrys berge bedek word perfek afgerond deur die potblou Afrika-hemel. Die Keurboomsrivier vloei deur hierdie saamgeflanste kleur-skouspel. Die verblyf het nou sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede. Elke eenheid het asemrowende uitsigte, 4 eenhede het elk 'n volledig toegeruste kombuis, en 1 eenheid het 'n kombuisie. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea en badkamer met bad en stort, of slegs 'n stort. Geriewe in elke eenheid sluit WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis en 'n haardroër in. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Alkantmooi Privaat Natuurreservaat is in die Keurboomsriviervallei naby Plettebergbaai geleë. Die Portugese ontdekkingsreisiger, Manuel de Perestrelo, het Plettenbergbaai oorspronklik Bahia Formosa of "Die Pragtige Baai" genoem, en dit is op die bekende Tuinroete in Suid-Afrika.

Hoewel Alkantmooi slegs 10 km vanaf Plettenbergbaai se goed-ontwikkelde vakansiegeriewe geleë is, is dit tog afgeleë genoeg om privaatheid te verseker en die nodige stilte en rustigheid vir 'n onvergeetlike wegbreek te bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 80 resensies vir Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Alkantmooi, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc7c2403a35c9e40353712f28a753722d5da20dd89ebc87f16b5d68ec8f2da003b7574e78acc008d4076e5cbd21eb484701e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 Alkantmooi Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.002020940298 23.40678781271