LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by All Grace | LekkeSlaap
+50

All Grace

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir All Grace
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Robert C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Gesin met klein kinders

Gerieflik en vriendelik.

Jean was 'n wonderlike gasvrou en het ons dadelik laat tuis voel. Baie dankie vir jou geduld met ons laat aankoms. My kinders het dit werklik geniet en kan nie ophou vertel van die skilpaaie nie. Ek sal All Grace vir seker aanbeveel en ook self weer gebruik indien moontlik.

Jaco D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Uitstekend en vriendelik.

Dit was baie lekker verblyf. Tannie Jean was baie vriendelik en als was perfek. Baie dankie ons het heerlik gebly!

Barry James P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry James P
Besigheidsreis

Very warm welcome. Good WiFi and very clean and tidy. Perfect location for my place of work.

This apartment was very clean and tidy and just as described on the website and I would recommend it to anyone else considering a quiet and reasonable place to stay.

Madelein V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V
Gesin met tieners

Netjiese bekostigbare verblyf.

Vriendelike gasvrye ontvangs wat ons sommer dadelik laat welkom voel het!

Estelle Rubow R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Rubow R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik naby die hospitale.

Gerieflike, goed toegeruste eenheid met veilige parkering in 'n stil buurt, maar steeds naby al die groot sentra soos inkoopsentrums en hospitale. Die eienaars, James en Jean, gaan uit hulle pad uit om hulle gaste behulpsaam te wees en by te staan waar nodig.

Petra J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sentraal geleë.

Waarde vir geld. Gerieflik geleë om binne 30 minute by enige van jou gunsteling bestemmings uit te kom. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Jaco P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Home from home.

'n Pragtige oom en tannie met gou harte. Vriendelik en gee oom. Doen absoluut hulle beste.

All Grace's terugvoer

Dankie Jaco vir jou terugvoer. Ons hoop dat ons gou weer die geleentheid sal he om jou en jou familie te ontvang, net onder meer aangename omstandighede vir julle. Hoop dit gaan goed met jou broer na die hospitaalbehandeling wat hy ontvang het. Sterkte vir julle as familie.

Vriendelike All Grace groete.
James en Jean.

All Grace
Philip D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring gehad, sal altyd weer daar gaan bly as ek in die Kaap is.

Die eienaars, James en Jean, is baie vriendelike en hulpvaardige mense, hulle doen moeite om hul gaste 'n aangename verblyf te verseker. Die woonstel is skoon, gerieflik en baie veilig, met veiligheidshekke en onderdakparkering vir jou voertuig ook. Dit is beslis goeie waarde vir geld, ons het baie lekker daar gebly en kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

All Grace's terugvoer

Philip baie dankie vir jou bemoedigende terugvoer. Dit was vir ons aangenaam om vir jou en Elria hier te huisves. Julle is baie welkom om weer ons gaste in die toekoms te wees. Maak gerus weer, wanneer julle Kaap toe kom, van ons akkommodasie gebruik. Vriendelike groete, James en Jean.


All Grace
Pieter V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and very good layout.

This venue is close to the places where I needed to be and is not at all expensive.

All Grace's terugvoer

Piet, thank you for the review. It was nice having you here. You are welcome to come again.
Regards,
James and Jean

All Grace
Dirk P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P

Was soos huis.

Hierdie huisie was presies wat ons nodig gehad het. Ons huis net weg van die huis. Alles wat ons benodig het, was daar.

All Grace's terugvoer

Dankie Martlie vir die positiewe resensie. Dit was vir ons aangenaam om jou en die twee studente wat saam met jou gekom het, te ontmoet en te kon akkommodeer. Hoop ons sien julle in die toekoms weer by All Grace.

Vriendelike groete
James en Jean

All Grace
Tossie B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tossie B
Saam met vriende

Die eienaars is baie gasvry en die verblyf was oulik en mooi skoon!

Die eienaars was só hulpvaardig en het selfs gehelp tasse dra! Die blyplekkie was perfek skoon en goed ingerig, en lekker huislik!

All Grace's terugvoer

Tossie dankie vir die bemoedigende woorde. Ons waardeer die positiewe resensie en dit was vir ons aangenaam om julle te ontmoet. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien. Vriendelike All Grace groete, James en Jean.

All Grace
Jack S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack S
Besigheidsreis

Rustig en privaat.

Pragtige, vriendelike mense wat jou goed versorg sonder om jou te oorweldig. Netjies en skoon en bekostigbaar.

All Grace's terugvoer

Jack dit is mooi woorde, baie dankie, ons waardeer dit. Dit was vir ons aangenaam om jou te ontmoet en ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te ontvang.
Vriendelike All Grace groete,
James en Jean.

All Grace
Lientjie L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie L
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Dit was presies die tipe verblyf wat 'n mens nodig het na 'n lang dag se reis. Gasvrye mense.

All Grace's terugvoer

Dit was aangenaam om julle te kon ontvang, Lientjie. Die besoekie was kort, maar ons hoop daar is 'n volgende keer en dat dit dan veel langer sal wees. Baie dankie vir die mooi resensie wat ons van jou ontvang het.
Vriendelike All Grace groete,
James en Jean

All Grace
Keith D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith D
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf en uitstekende diens.

Die eienaars was baie gasvry en die verblyf was netjies. Dit is bietjie kleiner as wat mens sou verwag, maar definitief waarde vir geld.

All Grace's terugvoer

Keith baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Dit was vir ons lekker om julle hier te ontvang. Ons hoop julle maak weer van All Grace se akkommodasie gebruik.
Vriendelike groete,
James en Jean

All Grace
Erika D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Alles was perfek vir ons, baie skoon en veilig.

James en Jean was wonderlik. Die woonstel was baie skoon en goed uitgerus. Ek en my dogter het baie lekker daar gebly en ons het heeltemal veilig gevoel.

All Grace's terugvoer

Sabine dit was vir ons 'n voorreg om jou en jou dogter te kon akkommodeer. Baie dankie vir die gunstige resensie wat jy gegee het asook vir die ekstra moeite wat jy gedoen het om die terugvoer te gee. Ons hoop dat wanneer julle weer Suid-Afrika, en veral die Kaap, besoek julle weer van All Grace se verblyf sal gebruik maak.

Vriendelike
All Grace
James en Jean

All Grace
Noel B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel B
Besigheidsreis

Gasvry.

Sentraal, veilig, gerieflik en gasvry.

All Grace's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie Noel. Jy is welkom om weer van All Grace se akkommodasie gebruik te maak. Ons sal jou graag weer wil ontvang.

Jean



All Grace
Hannelie L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L
Gesin met tieners

Tien uit tien.

Baie netjies. Verwag om my weer te sien. Baie dankie.

All Grace's terugvoer

Hannelie, ons waardeer jou positiewe terugvoer. Julle is aangename mense en ons sal julle graag weer in die toekoms wil akkommodeer. Kom asseblief weer.

Vriendelike All Grace groete, Jean.

All Grace
Andre V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Enkelreisiger

Awesome verblyf.

Baie netjiese plek en skoon. Baie gasvry en vriendelike eienaars. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige besoekers.

All Grace's terugvoer

Andre baie dankie; jou positiewe terugvoer word opreg waardeer. Jou besoekie was van korte duur, maar kom gerus weer in die toekoms as jy in hierdie omgewing akkommodasie benodig. Ons sal jou graag weer wil huisves. Vriendelike groete, James en Jean

All Grace
Anne N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne N
Gesin met klein kinders

Wonderful place to stay.

All Grace is a lovely place to stay. Very clean and nicely looked after. Has everything you need. James and Jean are wonderful people, very friendly and helpful. We would definitely go back there to stay again.

All Grace's terugvoer

Thank you for the kind words, Anne. Please come again.

Regards
All Grace

All Grace
Trevor B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B

Baie veilig, skoon en stil.

Na 'n baie lang, warm dag van trek het ons sommer vinnig welkom en tuis gevoel. Baie skoon en netjies, volledig toegerus vir alles wat ons benodig het. Lekker stil en rustige area. Jean en Jim het ons verwelkom soos 'n ouer sy kinders sou verwelkom. Tot vriendelike skilpaaie! Sal hoogs aanbeveel en definitief weer kom kuier!

All Grace's terugvoer

Trevor baie dankie vir hierdie bemoedigende woorde. Soos ons dit al in die verlede gese het, laat die terugvoer van ons gaste, soos ook hierdie een, ons soms sprakeloos. Ons probeer maar net ons bes om ons gaste so gemaklik en tuis as moontlik te laat voel. Ons hoop dat ons julle in die toekoms weer sal kan akkommodeer. Kom asseblief weer; dit was lekker om julle hier te ontvang.

Vriendelike All Grace Groete

All Grace
Rensia R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia R
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Baie skoon en netjiese plekkie. Baie sentraal en veilig. Baie dankie Oom en Tannie ons het lekker gebly. My ma het ook die saamkuier by julle baie geniet.

All Grace's terugvoer

Dankie Rensia, dat julle ons plekkie gekies het om in vakansie te kom hou. Dit was vir ons 'n voorreg om jou moeder te ontmoet, en ook lekker met haar te kon gesels. Ons hoop ons sal in die toekoms weer die geleentheid hê om julle te kan ontvang. Vriendelike All Grace-groete.

All Grace
Sonja C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is so bevoorreg gewees om by die akkommodasie tuis te gaan en bedank, opregte gasvryheid, netheid en omgee van twee kosbare mense wat te veel ons bederf het met liefde.

Sal telkemale terug keer. Ontspanne, skoon netjies en gasvry. Wonderlike twee mense. Hoogs aan te beveel. Baie baie dankie.

All Grace's terugvoer

Dankie Sonja. Jou terugvoer laat ons sprakeloos. Dit is met die genade van Bo en die vriendelikheid en liefde wat ons van ons gaste, soos julle, ontvang, dat dit elke dag vir ons net 'n plesier is om All Grace te verhuur. Elke vriendelike en positiewe terugvoer, soos hierdie en die voriges, is vir ons 'n motivering om te alle tye daarna te strewe om aan ons gaste goeie diens te lewer. Sonja ons hoop dat ons in die toekoms nog baie kere die geleentheid sal he om julle as gesin te huisves. All Grace groete, Jean

All Grace
Michael S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik,veilig, vreedsaam en pragtig.

Ons wou net wegkom en lekke ontspan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly, safe, peaceful and beautiful.

Wanted to take a break and just relax from the norm.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

All Grace's terugvoer

Thank you Michael. We appreciate your positive response. You and your family are welcome to come and relax again in the future. Kind Regards, Jean

All Grace
Chevonne E - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne E
Gesin met tieners

Awsome, friendly place.

We will definitely stay there again. The hosts are so friendly. We were welcomed with open arms. We kept in contact until we arrived safely at home.

All Grace's terugvoer

Dear Chevonne. It was an honour to meet the family and we are looking forward to accommodating you again in the future.
Kind Regards, Jean and James

All Grace
Carien V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Gesin met tieners

Excellent service. Very friendly and accommodating. Great value for money.

Looking forward to stay with you again.

All Grace's terugvoer

Thank you Carien. We appreciate the positive feedback. You and your family are always welcome to make use of All Graces accommodation.
Kind Regards, All Grace

All Grace
Francois D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Stunning.

Het heerlik oorgeslaap. Snoesig en goed ingerig. Lekker kombuisie en heerlike beskuit. Wonderlike gashere.

All Grace's terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie vir die bemoedigende woorde. Dit was vir ons aangenaam om jou hier te kon ontvang en ons hoop dit was die eerste van vele besoeke aan All Grace.

Kom kuier gerus weer!

Vriendelike groete,
Jean

All Grace
Natalie S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en pragtig.

Baie vriendelike diens ontvang. Die plekkie was skoon en netjies gewees. Ons het baie lekker gebly dankie!

All Grace's terugvoer

Beste Natalie,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle woon ver van Kaapstad af en die besoek was kort, maar as julle eendag besluit om vir 'n vakansie hierheen te kom en die mooi van die Boland en omgewing te kom beleef, sal ons julle graag weer wil huisves.

Vriendelike groete,
All Grace

All Grace
Charlene L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie vriendelik en behulpsaam! Skoon en netjies. Baie lekker gebly dankie!

All Grace's terugvoer

Dankie Charlene. Die positiewe terugvoer beteken vir ons baie. Dit is vir ons belangrik om te alle tye aan ons gaste n skoon en netjiese woonstel beskikbaar te stel. Dit was vir ons lekker om julle te kon huisves en julle is enige tyd welkom om weer van All Grace se akkommodasie gebruik te maak.
Vriendelike All Grace groete.

All Grace
Mone V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gasvry.

Baie mooi, netjiese plekkie, sentraal geleë en veilige parkering vir een voertuig. Eienaars baie gasvry en vriendelik - voel soos huis weg van huis. Gratis WiFi. Heerlik gekuier. All Grace sal my beslis weer sien!

All Grace's terugvoer

Mone, baie dankie. Ons waardeer die positiewe resensie wat jy ten opsigte van All Grace gegee het. Dit was 'n plesier om jou as gas te kon akkommodeer. Ons hoop dat dit goed sal gaan met die take wat jy moet inhandig. Ons sal jou graag weer wil ontvang. Bring volgende keer die gesin saam. Vriendelike groete, Jean.

All Grace
Hester C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester C
Saam met vriende

Sal definitief weer daar bly.

Gasheer/gasvrou baie behulpsaam en doen alles in hulle vermoë om die verblyf aangenaam te maak. Oulike plekkie en mooi binne. Amazing waarde vir geld.

All Grace's terugvoer

Dankie Hester, ons waardeer die woorde. Ons gaste se gerief is vir ons baie belangrik. Jy is altyd weer welkom. Die tydjie was kort, maar dit was aangenaam om julle hier te kon akkommodeer. Kom gerus weer.

All Grace Groete

All Grace
Vanaf R876
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R876
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R876
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frieslandstraat 39, Avondale, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx9mC1WpABOkeg3ocgAOeDfWAZLMTGOJt5klXwMys9dvzLUjm9w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R876  per nag (vir 5 persone) 30 5 1 5 39 Friesland Street Avondale 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.89641 18.60092
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!