We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by All Seasons Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+44

All Seasons Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sloane-weg 19, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The All Seasons Bed and Breakfast is aan die Ooskus van KwaZulu-Natal geleë, net langs Marinerylaan op die Bluff, 2 minute vanaf die strand en 20 minute vanaf die middestad. Die B&B bied toegang tot 'n privaat strand via 'n houtpaadjie en 'n geslote hek.

Verblyf word in dubbelkamers, 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping en twee selfsorgwoonstelle met 2 slaapkamers wat elkeen 'n panoramiese uitsig oor die see bied, aangebied. Die dubbelkamers het lugversorging, TV's met 'n verskeidenheid DStv-kanale, yskassies, koffie- en teemaakgeriewe en haardroërs.

Kom geniet 'n smaaklike, volledige Engelse ontbyt en allerhande ontbytgraan, jogurt, muesli en vars vrugte wat saam met vars sap, gefiltreerde koffie of tee bedien word. Daar is elke dag 'n ander spyskaart en die opgeleide personeel wag om in gaste behoeftes te voorsien.

Gaste kan op die dek ontspan en 'n koel drankie drink terwyl hulle die see-uitsig bewonder. Die koel swembad wag op gaste gedurende die warm somersdae. Kom ontspan en geniet die see-uitsig, terwyl jy in die swembad afkoel en in die son baai.

Gaste kan 'n eg Suid-Afrikaanse tradisie geniet terwyl hulle saam met ander gaste kuier. The All Seasons bied braaigeriewe op die perseel met 2 ingeboude onderdakbraai-areas met tafels waar maaltye bedien kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir All Seasons Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Sloane-weg 19, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink All Seasons Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sloane-weg 19, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARHauETcuvx8Ke2Az1MPzAji7DlhLeg2FS6cwL1kz74OjLXKpHO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 19 Sloane Road Durban 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.910353575393 31.032243012898
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem