All Sun Overnight

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

All Sun Overnight bied gerieflike verblyf in ’n selfsorgwoonstel op ’n residensiële perseel waar die eienaar ook woon. Die perseel is in ’n styl area in Beaufort-West geleë.

Dié oopplan-woonstel het teëlvloere en ’n slaapkamer met 2 enkelbeddens, ’n oopplan-leefarea met ’n dubbelbed en ’n sitarea. Daar is ’n stort in die badkamer. Die oopplan-kombuisie is toegerus met ’n yskas, stoof en mikrogolf. Die woonstel beskik oor badhanddoeke, handseel, pap, beskuit, koffie, suiker, melk ’n 5 liter-bottel met water in die yskas.

Daar is ’n braai-area met hout en ’n tafel met stoele. Die perseel is 2,4 km van Beaufort Mall af.

Slaapplek

'n Bespreking by All Sun Overnight sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na All Sun Overnight gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false