Alldays
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erdvarkstraat 3798, Marlothpark, 1132, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 13)
Beskrywing
Alldays is 'n toevlug in die ongerepte bos van Marlothpark, 'n wildbewarea aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n bekende stopplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis en bied aan gaste die kans om die Groot 5 te sien.
Die huis het slaapplek vir 13 gaste in 5 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers met lugversorging en dubbelbed en die derde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is apart met 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en wasbak. Die onderste kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Daar is 'n aparte toilet onder. Boonste kamers deel 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die huis het DStv, WiFi, plonspoel, braaigeriewe, 'n alarmsisteem en sonkrag.
Geen handdoeke of badseep word voorsien nie, maar 1 rol toiletpapier per toilet word wel voorsien.
Doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.
Slaapplek
’n Bespreking by Alldays sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 4
Ligging
- Erdvarkstraat 3798, Marlothpark, 1132, Mpumalanga
- Gaste dink Alldays het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erdvarkstraat 3798, Marlothpark, 1132, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom