LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Allegro Guest House Self Catering | LekkeSlaap
+9

Allegro Guest House Self Catering

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theron-straat 47, SE2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Allegro Gastehuis is in die stil voorstad SE2 in Vanderbijlpark geleë. Besienswaardighede soos die Emerald Casino, Stone Haven on Vaal en die Vaalrivier is net om die draai van die gastehuis.

Die gastehuis bied 2 kamers wat smaakvol versier is. Albei kamers beskik oor en suite-badkamers, kombuisies, TV's met DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers is privaat geleë in die tuin en het privaat ingange. Daar is 'n swembad op die perseel en veilige parkeerplek word voorsien agter 'n afstandbeheerde hek.

Die Vaalrivier speel 'n groot rol in die ontspanning van die inwoners van Vanderbijlpark met sy roei-regattas, bootvaarte en watersporte wat al 'n algemene tydverdryf hier rond is. Bome wat geplant word in Vanderbijlpark dra heelwat by tot die groeiende aantal wonderlike tuine en ontspanning-areas waarmee die stad graag spog. Die omgewing raak al hoe meer 'n gesogte naweekwegbreekplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Allegro Guest House Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Danie Theron-straat 47, SE2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Allegro Guest House Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theron-straat 47, SE2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4OGI0NTlhLTY2NWEtNGRjZi04OGE5LTYzMzAxMTIwNTQ5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 47 Danie Theron Street SE2 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.731075084448 27.845996618271
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!