Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allegro Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 8, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Allegro Guest House is 'n pragtige gastehuis in Prieska, wat in die Noordkaap is. Ons bied gaste 'n lekker bed-en-ontbyt opsie en is die perfekte slaapplek vir gaste wat wil ontspan en rus in ons gemaklike gastehuis. Dis ook die perfekte plek vir gaste wat die Doornberge en pragtige Oranjerivier wil besigtig.

Daar is 5 eenhede wat elk 2, 3 of 4 persone kan akkommodeer. Die geriewe in elke eenheid sluit in 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, asook tee- en koffiegeriewe. Die badkamers is en suite en beskik oor of 'n bad en aparte stort, of net 'n stort. Verder is daar ook eetgerei en breekware in elke eenheid, die hoeveelheid afhangend van die kapasiteit van die eenheid.

'n Selfsorgontbyt word voorsien. Melk, vrugteslaai, jogurt, muffins, brood, konfyt en kaas word in die yskas voorsien. Ontbytgraan, eiers en seisoenale vrugte is ook ingesluit. Aandete kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.

Gaste kan so 'n entjie gaan ry om die plaasgemeenskap al langs die rivier te sien. Ons bekende landmerk, Wonderdraai kan ook besigtig word en is sowat 20 km buite die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 25 resensies vir Allegro Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 9

Ligging

  • Voortrekkerstraat 8, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Allegro Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Prieska Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 8, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA366857f60a96e0799e6c5a3d09c7fc999c091410ed04ff301e9b2b19b5f3928bca7bbc317e643e003b77c2dacf33b65a78cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 8 Voortrekker Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.66993 22.75104
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem