Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allen Grove Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Peperboomstraat, Allen Grove, Kemptonpark, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R695 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Allen Grove Self-Catering is in Kemptonpark in Johannesburg geleë en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers en diegene wat op soek is na lekker oornagverblyf. Dit is 'n selfsorg-gastehuis. Die huis is slegs 10 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe en is ook naby verskeie winkels, restaurante en hoofpaaie. Emperor's Palace is 10 minute se ry ver. Die huis is in 'n veilige area met wagte wat gereeld die strate patrolleer.

Allen Grove Self Catering het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Daar is 2 kamers met en suite-badkamers en het elkeen 2 enkelbeddens wat as koninggrootte-beddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort-oor-bad.

Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar wat ook as eettafel gebruik kan word, en die kombuisie het 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eenplaatgasstofie, potte, panne, eetgerei, breekware en 'n yskas. Verder is daar 'n haardroër en strykgeriewe. Die kamer kan daagliks op versoek skoongemaak word. Gratis WiFi is beskikbaar in al die kamers.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek agter 'n outomatiese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Allen Grove Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 6

Ligging

  • 5 Peperboomstraat, Allen Grove, Kemptonpark, 1620, Gauteng
  • Gaste dink Allen Grove Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Peperboomstraat, Allen Grove, Kemptonpark, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAen1jkEOp5EcG3iz63jeWC0NA5qnrooGjys9KTbG7x5MYVqp3RA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 5 Peperboom Street Allen Grove 1620 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.081285822923 28.228200674057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem