LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aller Park Selfsorg-eenhede | LekkeSlaap
+20

Aller Park Selfsorg-eenhede

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 8 resensies vir Aller Park Selfsorg-eenhede
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Engela V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam.

As jy wil wegbreek waar daar slegs rus en stilte is kan ek Aller Park aanbeveel! Die plekkies is volledig toegerus met als wat jy mag benodig. Ons het die rustigheid geniet!

Dewald D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Dewald D
Saam met vriende

Onveilig.

Geen veiligheidshekke by parkeerplek nie en dit voel soos 'n onveilige gebied.

Aller Park Selfsorg-eenhede's terugvoer

In die 30 jaar wat ons hier woon het ons nog geen insident gehad nie. Ek is baie jammer as julle onveilig gevoel het maar daar was geen rede daarvoor nie.

Aller Park Selfsorg-eenhede
Mike S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S
Besigheidsreis

Pragtige B&B, pragtige tuin.

Beveel hierdie juweel van 'n B&B in Ladysmith aan, so 'n plesier om daar te wees, en die vriendelikste troeteldiere ooit!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful B&B, lovely garden.

Highly recommend this gem of a B&B in Ladysmith, such a pleasure to be there, and the friendliest pets ever!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Aller Park Selfsorg-eenhede's terugvoer

Thank you, it was a pleasure hosting you.

Aller Park Selfsorg-eenhede
Theo O - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was redelik, kort aandag (skoonmaak).

Die kamer is goed toegerus maar die dubbelbed kort 'n kopstuk. Die stort of toilet lek water, heelwaarskynlik die stort omdat die stort se drein gedeeltelik verstop is. Nie genoeg hangplek vir nat handdoeke. Die tweeplaatstoof is vuil en daar is kakkerlak by mikrogolfoond. Die toegangshek na omgewing staan oop en dit is nie veilig nie. Die eienaar het wel aangebied om my voertuig in hul goed beveiligde perseel te laat parkeer maar dit is ongerieflik.

Margreet P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margreet P
Gesin met klein kinders

Netjiese, oulike huisie.

Skoon, netjiese huisie met als wat jy nodig het. Rustige plaasatmosfeer. Net baie muskiete!

Erika V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalm, rustig en stil.

Die ligging is perfek vir ‘n halfpad oorstop. Die huisie is skoon en privaat en ons hondjies is mal oor die vryheid van die groot erf.

Gerhard S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Alles was goed hanteer. Wanneer dit reën, kan dit modderig wees vanaf parkeerplek tot by chalet.

Shirley B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was comfortable and clean. Perfect for a one night stay.

The unit had comfortable beds and everything else that we needed for our overnight stay. It was very quiet. Mariana phoned while we were en route to give detailed directions to Aller Park, which was much appreciated.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyde-pad, Extension 1, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyMDg5MDNlLWZjMGItNGEzMi1hZDMyLWM0ZWU1NjA2Zjc4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4 Hyde Road Extension 1 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.524232 29.779476
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!