Myburgh Park Akkommodasie by AllesMooi 6 Sleeper | LekkeSlaap
+18

AllesMooi 6 Sleeper

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferraria-straat 12, Myburgh Park, Langebaan , 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 267 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

AllesMooi 6 Sleeper is 'n selfsorghuis in Myburgh Park in Langebaan. Die vakansiehuis is naby die dorp se besienswaardighede en geriewe.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gaste-toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié slaapkamer het toegang tot die derde badkamer.

Op die eerste verdieping is daar 'n kombuis met 'n oond, stoof, dubbelyskas, mikrogolfoond en ander toebehore. Die leefarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot die beskutte balkon met 'n braai-area. Gratis WiFi word voorsien.

Die perseel het genoeg parkeerplek vir 'n voertuig en 'n boot. Dit is naby die Langebaan Seiljagklub en sowat 8 km van die Mykonos Casino af.

Slaapplek

’n Bespreking by AllesMooi 6 Sleeper sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ferraria-straat 12, Myburgh Park, Langebaan , 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 267
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 267
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferraria-straat 12, Myburgh Park, Langebaan , 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxUBSHrLrMLfLuPHdefgrADXKX28P6dHd2AFkpYltMAYukY17rg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 267  per nag (plek vir 6) 12 Ferraria Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.102358662505 18.036848125131
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za