Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allesreg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth-straat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Allesreg B1 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Manaba Beach. Die kompleks is naby die Lucien-blouvlagstrand.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede kamer het ’n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié twee kamers deel die tweede badkamer wat ook ’n stort, wasbak en toilet het.

Neem asb. kennis dat partytjies, geraas, harde musiek en ekstra gaste nie toegelaat word nie.

Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolf en wasmasjien. Die leefarea het ’n TV met OpenView en 'n DStv-koppelpunt. Onthou asb. om jou eie slimkaart, kabels, en dekodeerder te bring as jy DStv wil kyk. Die sitarea lei na die stoep wat ’n ingeboude braai het.

Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Die kompleks is naby restaurante, ’n Spar-supermark en slegs ’n rit ver vanaf die besienswaardighede in die Margate-area.

Slaapplek

’n Bespreking by Allesreg sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Allesreg
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Queen Elizabeth-straat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Allesreg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth-straat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c4ea83b1a9c7e22fc555015efc7883d981f5468a1061412b6b69605b9c10f294b6cdc5c4f764b0822270242e3b8b0b5f59a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Queen Elizabeth Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.851546397987 30.385036365082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem