Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alleyn Self-catering

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Arcadia-straat 851, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alleyn Self-catering skuil in Arcadia in Pretoria. Hospitale, winkelsentrums, historiese landmerke soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Booklyn Winkelsentrum, en Loftus Versveld Stadion is nie ver hiervandaan nie.

Daar is 5 selfsorg-eenhede met 2 of 3 slaapkamers. Elke tweeslaapkamer-eenheid het 1 koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer met bad en stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke drieslaapkamer-eenheid het 1 koningingrootte-bed, 4 enkelbeddens, 'n badkamer met bad en 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. 'n TV met toegang tot DStv en Netflix, 'n bababed, lugversorging, WiFi, 'n swembad, en veilige parkeerplek is ook beskikbaar op die perseel. Skoon linne en handoeke word voorsien en die woonstel word 1 keer ’n week skoongemaak.

Aktiwiteite in die omgewing sluit inkopies, swem, fietsry en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir Alleyn Self-catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 7

Ligging

  • Arcadia-straat 851, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Gaste dink Alleyn Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Arcadia-straat 851, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc59c23655b74f75f416be639235028950f84d81414f3364b0a54a367908d094e18a72730de81dde85be5cb2c1adf68573d6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 851 Arcadia Street Arcadia 0007 Gauteng 021 201 8901 09:00-16:00 09:00 -25.748632114992 28.222801440475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem