Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alliegeld Nature's Valley

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Riané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Alliegeld Nature's Valley
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gladys C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys C

Lekker ontspannend.

Die rustigheid en ontspanning van die omgewing was fantasties en was so lekker om elke oggend en aand die see te kon hoor in die gemak van die leefplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alliegeld Nature's Valley se terugvoer

Dankie Gladys.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete.

Alliegeld Nature's Valley
Ionita M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ionita M
Gesin met tieners

Rustig en lekker ontspan.

Loopafstand van die see, lagoon, winkel en restaurant. Die mooiste natuur. Die behuising het alles wat 'n mens nodig het. Ideaal vir families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alliegeld Nature's Valley se terugvoer

Dankie Ionita,
Altyd lekker om julle te verwelkom in die Valley.
Vriendelike groete.

Alliegeld Nature's Valley
Anton G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G
Gesin met tieners

Stil en rustig.

Kon rustig ontspan, buite sit onder bome, geen hindernisse nie. Baie gestap strand toe was net eenvoudig 'n blessing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alliegeld Nature's Valley se terugvoer

Dankie Anton,
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete.

Alliegeld Nature's Valley
Annatjie E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Plekkie is baie vreedsaam en rustig, mens kan waarlik daar afskakel en rus. Kinders het die strand geniet, grotes die branders en die kleintjies die strandmeer. Ongelooflike lekker weer. Sal beslis weer gaan. Matrasse dalk net effe deurgeslaap al.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alliegeld Nature's Valley se terugvoer

Goeie dag Annetjie,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons matrasse is nou almal vervang.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete

Alliegeld Nature's Valley
G.s M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
G.s M
Saam met vriende

Loadshedding, kort gasstoof. Loft vloer, mense onder slaap nie.

Huis het elektriese stoof met 2 keer per dag loadshedding kon ons nie kosmaak nie. Die loft is great, maar die gaste wat loop bo-op die houtvloere, maar maak dat mense onder nie kan slaap nie. Dit raas jou wakker. Die woonstel is great, behalwe die stukkende meubels en goed wat daar gestoor word. Daar is geen huis nommer nie. Die huisnaambord is nie duidelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alliegeld Nature's Valley se terugvoer

Goeie dag Fanus,
Baie dankie. Ons het aandag gegee aan jou terugvoer en is ons ook nou ingerig vir beurtkrag met ‘n gasplaat stofie.
Vriendelike groete.

Alliegeld Nature's Valley
Brent I - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent I

Excellent location, peaceful. Everything you need, nothing you don't!

Simple straightforward rustic accommodation close to the beach. Lekker braai area. Heaters and everything you could need. This is not five star but excellent value, comfortable and all we could have wished for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anina V
Gesin met klein kinders

Ons het dit geniet. Die huis self was netjies en gerieflik. Weer en natuur en die dorp was perfek. Kan gerus die winkel en eetplek ondersteun. Dorp mooi netjies en mense baie vriendelik.

Die huis self kan binne kan meer modern ingerig word met klein maar nodige verandering. Die huis en erf is pragtig. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met klein kinders

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Great plek, goeie ligging, lekker gekuier, rustig, stil omgewing in die bos, baie uniek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aj W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj W
Saam met vriende

Awesome!

We loved the closeness to nature. Sitting around the braai at night was so peaceful. It would be great to have a few camp chairs for outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fine barring the comments below and fair value for money.

There was no toilet paper in the house, the geyser was switched off and there were no instruction to get the stove working (as much as we tried).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Laura S
Gesin met klein kinders

Beautiful place and great value for money, but house needs some renovations.

You cannot really expect a lot for this price so this house was a real bargain at this beautiful place. The house has a strong 'old'-smell and everything looks 'very used' or rather as if it hadn't been used for a long time. The one bathroom is tiny and not enough for 10 people staying at the house, the kitchen facilities are sufficient but not more than that. The area is safe however the alarm is a joke as the front door lock is the wrong way round and can easily be opened and this door is not covered by the alarm system. It was an experience, but next time I'd rather spend that money on a nicer place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Pragtige plek en baie waarde vir geld, maar die huis het 'n paar opknappings nodig.

Jy kan nie regtig baie verwag vir hierdie prys nie, so hierdie huis was 'n regte winskoop by hierdie pragtige plek. Die huis het 'n sterk 'ou' reuk en alles lyk 'opgebruik' of eerder asof dit vir lank nie gebruik is nie. Die een badkamer is klein en nie genoeg vir tien mense wat by die huis oornag nie; die kombuisgeriewe is voldoende, maar nie meer as dit nie. Die omgewing is veilig, maar die alarm is 'n grap, want die voordeur se slot is verkeerd en kan maklik oopgemaak word en hierdie deur word nie deur die alarmstelsel gedek nie. Dit was 'n belewenis, maar die volgende keer het ek liewer die geld op 'n lekkerder plek uitgegee.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alliegeld Nature's Valley se terugvoer

Good day,
Thank you for your feedback, the content of which was noted.
Feel free to contact us directly at any time of any more concerns/ complaints.
We thank you for your stay at Alliegeld.
Kind regards,

Alliegeld Nature's Valley
Daan B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan B
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Gerieflike plek vir groter groepe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexander Sean O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander Sean O
Gesin met klein kinders

Lovely cottage style value for money accommodation.

Wonderful to get away to Nature's Valley on weekends from Plett and being able to spend three nights there - very convenient. Just a thought about the "kaggel" in the back room, as impressive as it is the closeness to the "kaggel" of the wooden walls was a safety concern as cinders can easily fall out through the back of the kaggel and set fire to the wooden walls that surround it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kashiefa W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kashiefa W
Gesin met tieners

Private, peaceful uninterrupted place.

Rejuvenating and entertaining exposure to everything that's wonderful and inspiring. Will definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Privaat, rustige en ononderbroke plek.

Vernuwende en vermaaklike blootstelling aan alles wat wonderlik en inspirerend is. Sal definitief weer kom kuier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L
Gesin met klein kinders

Was heerlik en ontspannend.

Daar kan dalk nuwe matrasse aangekoop word. Die matrasse is baie deurgelê. Die da versierings is bietjie lastig vir lang mense. Verder het ons heerlik gerus en 'n wonderlike tyd gehad. Baie dankie vir lieflike woudwoning! Ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leroux V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leroux V
Gesin met klein kinders

Solid accommodation at reasonable rates.

Decent option. No real complaints. Lots of green trees and feels close to nature. Had a nice peaceful stay. Absolutely fantastic for sleeping. For those hoping to watch a little TV, be aware that you'll need own DStv decoder and card (nothing at all available without it). Overall, good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper K
Saam met vriende

Stunningly beautiful area, great house with a lot of sleeping space, excellent value for money!

If you have friends or family that love hiking, beautiful scenery, and the beach then look no further! I think they need to update the description because there was a lot more sleeping space, showers and braai's than mentioned in the description. The kitchen contained everything we needed, although we braaied primarily. There are 2 double beds and 7 single beds,2 braai's (big one outside, smaller one inside), 2 showers (one big shower and one bath shower), and parking for more than 4 cars easily on this property. Underpromise overdeliver.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik pragtig, fantastiese huis met baie plek om te slaap, uitstekende waarde vir geld!

As jy vriende of familie het wat hou van stap, natuurskoon en strand, moenie verder soek nie! Ek dink hul kan gerus die beskrywing opdateer aangesien daar baie meer slaapplek, storte en braaie was as wat genoem is. Die kombuis het als gehad wat ons nodig gehad het, maar ons het eintlik permanent gebraai. Daar is 2 dubbelbeddens en 7 enkelbeddens, 2 braaie (groot een buite en kleiner een binne), 2 storte (1 groot stort en 1 stort-oor-bad), en 4 voertuie kan maklik daar parkeer. Dit het baie meer opgelewer as wat belowe is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alliegeld Nature's Valley se terugvoer

Good day Jasper,

Thank you for the great review. Was nice to have you at our home. We hope to see you back soon.

Kind regards,
R Odendaal Capazorio

Alliegeld Nature's Valley
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forrest-rylaan 280, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80c0cbf250d1d251abff2bf32075b798db6ed3369be6e77254551589fb2ba01d08527c10eb2e81dab3d4b8b85c385b942cb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 280 Forest Drive Nature's Valley 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9805604 23.5514609
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem