LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Allie's Place | LekkeSlaap
+27

Allie's Place

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Allie's Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Virna G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virna G

Voel soos huis, alles beskikbaar en genoeg spasie en badkamers vir almal.

Was ons seun se troue by Panaroma. 12 grootmense gemaklik geslaap in baie skoon, groot, goed-ingerigte huis in 'n puik ligging met 'n see-uitsig. Alles was daar, net kos gebring. Pooltafel vir ontspanning geniet. Privaatheid vir elke kamer met oorgenoeg badkamers. Warm en vriendelike ontvangs deur Michelle. Sal weer en weer gebruik. Dankie.

Allie's Place's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n plesier om julle by Allie's Place te hê. Ons is so bly dat julle ons huis gemaklik gevind het en dat julle 'n lekker tyd daar spandeer het.
Hoop om julle binnekort terug te verwelkom.

Allie's Place
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 173, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7yMrdCp1oSYcWWcIbSoWoJpyNK4hp3aYJ8y6qXbkHQALlN81qi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 173 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.61056149052 19.386627559525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!