Allure Plett

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Allure Plett is in 'n doodloopstraat, slegs 500 m van die strand in Plettenbergbaai af geleë en bied verblyf in 'n selfsorghuis en 'n oopplan-ateljeewoonstel.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers, met 4 kamers op die boonste verdieping, en daar is 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en daar is 'n aparte, volledige badkamer wat deur die ander 3 slaapkamers gedeel word. Die sitarea het 'n kaggel en is oop op die boonste verdieping. Dit bied toegang tot die balkon. Op die onderste verdieping is daar 'n vyfde slaapkamer met toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n eetarea en 'n kombuis op die onderste verdieping. Gaste het toegang tot 'n beskutte braai-area, 'n groot agtertuin, 'n motorhuis en 'n wasgoedarea met 'n wasmasjien.

Allure Plett is naby die winkels, restaurante en verskeie doendinge in die area, soos Birds of Eden, Monkeyland, Jukani, olifant-besigtiging, gholfbane, walvis- en dolfynkykpunte, voetslaanroetes, markies, brugsprung, boomtoptoere en vele meer geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Allure Plett gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false