Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allview Holiday Apartments

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzstraat 49, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Allview Holiday Apartments het sonpanele en kan dus onafhanklike elektrisiteit voorsien gedurende beurtkrag.

Dit is tussen Saldanha en Vredenburg geleë, net 90 minute se ry vanaf Kaapstad en net 'n entjie vanaf die R27 naby Paternoster, Langebaan, Velddrif, Darling en Yzerfontein.

Allview Holiday Apartments is in Jacobsbaai aan die Weskus geleë en bestaan uit woonstelle wat volledig vir selfsorgverblyf toegerus is.

Die eenhede het volledige badkamers en kombuise wat volledig toegerus is met stowe, oonde en skottelgoedwassers. Elke eenheid het ook 'n Nespresso-masjien met 2 koffiekapsules per persoon. DStv (hotelpakket, kykNET en alle sportkanale) is beskikbaar.

Gaste kan hulself verlustig in die asemrowende see-uitsigte van die stoepe af waar daar ook braaigeriewe is. Allview Holiday Apartments is net 100 meter van die see af.

Let asb. dat alle tariewe geld per persoon wat deel. Indien 2 gaste aparte slaapkamers vereis sal dit 'n enkeltarief per persoon per nag beloop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 113 resensies vir Allview Holiday Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Jaar gelys 9

Ligging

  • Mauritzstraat 49, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Allview Holiday Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzstraat 49, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb44e6a2411afb1e9a1a44dfaac9f145ead5de62dd528ac199dc01dfb21842c3db9ef0d344d1ceb13b294d595e9498b1efdbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 49 Mauritz Street Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.978081634625 17.888229936361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem