LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alma Mater Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Alma Mater Guesthouse

28 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Alma Mater Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elmarie W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

Alles wat mens nodig het. Skoon en netjies! Maklike inboek.

Lieflike gasvrou! Ons het dadelik welkom gevoel en heerlik uitgerus in die stil woonbuurt en lieflike ruim, netjiese kamer. Sal definitief weer daar wil tuisgaan. Dankie!

Alma Mater Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Elmarie!! So bly as my gaste tuis voel en lekker bly! Dit maak dat geen moeite te veel is nie!
Groete en seën vir julle.

Alma Mater Guesthouse
Anja S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja S

Pragtig.

Bitter beïndruk. Pragtige plek en baie netjies. 'n Groot pluspunt is die feit dat hulle 'n kragopwekker gehad het wat aan was tydens beurtkrag. Hoogs aanbeveel.

Alma Mater Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Anja.
Ek is baie bly as my gaste gemaklik voel en gelukkig is by Alma Mater!

Alma Mater Guesthouse
Liesel K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel K
Enkelreisiger

Anita het ons behoeftes met aandag en sorg geakkommodeer.

Alma Mater is in 'n mooi woonbuurt, loopafstand van baie aktiwiteite.

Alma Mater Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Liesel.
Dit was net 'n absolute voorreg.

Alma Mater Guesthouse
Ria V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria V
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het, gerieflik en netjies.

Het ons verblyf geniet. Sal weer vir Alma Mater gebruik.

Alma Mater Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Ria, ek waardeer dit baie en is bly julle het welkom gevoel en julle het lekker gebly.
Vriendelike groete
Anita
Alma Mater

Alma Mater Guesthouse
Noeline B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit in elke opsig!

Vriendelike ontvangs; baie netjies en keurig. Ons sal dit beslis aanbeveel. En indien ek ooit weer in Potchefstroom moet oornag, sal dit my blyplek van keuse wees.

Alma Mater Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Noeline, ek waardeer dit. Dankie ook vir julle vriendelikheid.

Alma Mater Guesthouse
Wessel V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, prakties, stil en netjies.

Alma Mater is baie sentraal maar tog in 'n stil deel van Potch geleë. Die plek is baie netjies, veilig, prakties en skoon. Baie lekker en rustig geslaap, dankie. Sal beslis weer gebruik maak van Alma Mater.

Hettie S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Anita het ons baie vriendelik ontvang. Ons wooneenheid was baie gerieflik en baie netjies. Baie veilig. Maklike in- en uitbeweeg. Ligte ontbyt was ingesluit by prys ─ heerlik. Sal definitief weer daar oorslaap as ons in Potchefstroom kom.

Alma Mater Guesthouse's terugvoer

Dankie Hettie! Was net ñ voorreg om julle te huisves?

Alma Mater Guesthouse
Carel E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel E
Gesin met tieners

Netjies en modern met ‘n ongelooflike vriendelike gasvrou!

Stil buurt by die NWU. Anita Tromp, die eienares was super vriendelik en hulpvaardig. Ons dubbelkamer was baie netjies en modern en kan ek dit vir enige persoon aanbeveel. Ek sal vir seker weer by Alma Mater wil tuisgaan.

Yvette S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Gesin met tieners

Ongelooflike skoon en netjiese verblyf en Anita is baie behulpsaam en vriendelik.

Die familie-eenheid het alles en nog meer as wat jy nodig het. Dit is uiters skoon en netjies. Die beddens slaap baie gemaklik. Die gastehuis is gerieflik naby die universiteit. Anita is baie behulpsaam en lewer uitstekende diens. Ons kan geen fout vind nie en sal dit baie sterk aanbeveel.

Alma Mater Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Yvette! Ons is so bly as ons gaste tuis voel, gemaklik is en lekker bly.

Vriendelike groete,
Anita

Alma Mater Guesthouse
Meyer B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meyer B

Baie gerieflik en luuks!

Baie lekker. Beddegoed is nuut en vars. Badkamer uitstekend.

Nicolette S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Saam met vriende

Hartlike ontvangs!

Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Die gastehuis is netjies, skoon, goed geleë, rustige, veilige omgewing. Die kamers is ruim en word voorsien van alles wat nodig is en 'n bietjie meer.

Alma Mater Guesthouse's terugvoer

Beste Nicolette
Dit maak my hart so bly as my gaste gelukkig is.
My gaste voel soms soos familie.
Dit is hoekom ek wil hê hulle moet tuis voel en gemaklik bly.
Groete en mooi dag vir julle.

Alma Mater Guesthouse
Paul M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Anita se vriendelikheid en gasvryheid is eerstens die wow faktor. Dan die gastehuis se family unit is 5 ster! Beveel Alma Mater Gastehuis hoog aan.

Alma Mater Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Paul, dit was net 'n groot plesier om julle te akkommodeer.

Sterkte en seën vorentoe vir julle as gesin.

Vriendelike groete,
Anita
Alma Mater

Alma Mater Guesthouse
Riaan V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Gesin met tieners

Baie tervrede met verblyf.

Baie tevrede met verblyf. Vriendelik ontvang. Kamers was mooi skoon.

Carine R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik skoon, veilig, lekker atmosfeer.

Skoon, netjies, veilig.

Rene D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Aangenaam verras.

Alma Mater Gastehuis is netjies en pragtig ingerig. Ek sal enige tyd weer hierdie gastehuis gebruik en ook aanbeveel.

Alma Mater Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Rene!
Dit was regtig ñ voorreg om julle as gaste te kon huisves.
Baie seën vir julle.
Vriendelike groete,
Anita

Alma Mater Guesthouse
Marika G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marika G
Saam met vriende

Baie netjies en stil.

Die kamer was kraakvars en skoon - ons het lekker geslaap!

Alma Mater Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Marika! Ek hou van gelukkige gaste, dit maak my ook gelukkig.

Kom kuier gerus weer.

Alma Mater Guesthouse
Suzeth K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzeth K
Saam met vriende

Uitstekende verblyf, waarde vir jou geld. Sal dit definitief aanbeveel.

Heerlike verblyf. Netjies en skoon. Beddens slaap heerlik.

Alma Mater Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Suzeth. Dit was net 'n voorreg!

Alma Mater Guesthouse
Ariana S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariana S
Gesin met klein kinders

Aangenaam en professioneel.

Anita en Saartjie (die hond) het ons hartlik ontvang en dadelik welkom laat voel.

Johan V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en skoon.

Baie rustige omgewing naby die Bult. Die kamer was stylvol en die badkamer baie netjies. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer van Alma Mater gebruik maak in die toekoms.

Charles C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as voldoen aan ons verwagtinge.

Die gasvrou Anita is 'n baie aangename persoon en gesels lekker met gaste. Die geriewe is baie goed. Die ligging is baie ideaal naby Die Bult en die Universiteit se persele. Veiligheid goed. Ons het die ontbyt ook goed gevind en waarde vir geld. Sal teruggaan net vir die lekker koffie.

Johan R - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Besigheidsreis

Voldoen aan al die verwagtinge en meer.

Veilig en goeie ligging om Potchefstroom Universiteit te besoek. Baie rustig omgewing en dit is heel moontlik om te verslaap.

Marthina K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthina K
Saam met vriende

Baie dankie vir aangename gemaklike verblyf.

Gemaklike verblyf. Baie vriendelike ontvangs en hulp.

Sonette P - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette P
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Baie netjies, modern, baie goed ingerig en baie vriendelike eienaar wat uit haar pad gaan om haar gaste te laat welkom voel. Heerlik daar gebly. Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Elzette D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette D
Saam met vriende

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Sal Alma Mater aanbeveel, alles wat jy nodig het vir heerlike oornagverblyf.

Marinda O - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda O
Gesin met tieners

Baie aangenaam, netjies en puik gasvrou.

Ons het dadelik tuis gevoel. Kamer skoon, baie gemaklik. Puik koffie. Sal enige tyd haar aanbeveel.

Bea W - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea W
Gesin met tieners

Ons verblyf van twee nagte was baie aangenaam.

Die gastehuis is uiters gerieflik, skoon en lekker ingerig. Die geriewe is modern en luuks. Ons het veral die koffiemasjiene geniet! Die eienaar, Anita, gaan uit haar pad uit om haar gaste tuis te laat voel. Ons sal beslis terugkeer wanneer ons weer Potchefstroom moet besoek.

Alet G - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet G
Gesin met tieners

Puik.

Baie goeie diens en verblyf! Vriendelik.

Marinda V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Gesin met tieners

Heerlik gebly, vriendelike professionele diens.

Sal beslis weer daar bly. Rustige stil, veilige omgewing. Kamers is net soos op die foto's baie netjies.

Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schubartstraat 10, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlMTkzN2UwLWQwNjMtNGQyOS05ZDQ0LThmOWJjODBhY2UzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R830  per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 10 Schubart Street Potchefstroom 2520 Noordwes 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -26.688613372791 27.100602127647
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!