Almond Blossom Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Almond Blossom Cottage is 'n selfsorgkothuis op die tweede verdieping in 'n stil woonbuurt in Nelspruit. Dis ideaal vir avonturiers, natuurliefhebbers, verkenners, gesinne, diegene wat uit die stad wil wegbreek, sakereisigers en oornagverblyf.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die slaaparea het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n etenstafel vir 4. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. WiFi is beskikbaar.

Jy moet vooraf reël om die swembad en braaigeriewe te gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by Almond Blossom Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Almond Blossom Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false