Almost Home
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Inverness-singel 14, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Almost Home is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2-4 gaste in Durban-Noord.
Die woonstel het 'n privaat ingang in die binnehof en het 'n sitarea waar gaste kan ontspan. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en daar is ook 'n uittrekbank vir nog 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n aparte stort, en ook 'n wasmasjien.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV met DStv, en gratis WiFi is beskikbaar.
Braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar. Daar is ook 'n beskutte parkeerplek vir 1 voertuig. Voorafbetaalde lugversorging is beskikbaar.
Almost Home is stapafstand van verskeie restaurante, 4 km vanaf La Lucia Mall, 7 km vanaf Umhlanga, 7 km vanaf Kingspark Rugbystadion, 7 km vanaf die Moses Mabhida Stadion, 7 km vanaf Kingspark-swembad, 7 km vanaf Suncoast Casino Hotel en 8 km vanaf Gateway.
Slaapplek
’n Bespreking by Almost Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Inverness-singel 14, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Almost Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Broadway Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Inverness-singel 14, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 12