Almost Home Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Almost Home bied gastehuisverblyf in Silveroaks, Kuilsrivier. Dit is sentraal geleë en na aan plaaslike besienswaardighede soos die Zevenwacht Winkelsentrum en restaurante.

Daar is 4 gaste-slaapkamers beskikbaar, 2 dubbelkamers en 2 gesinskamers. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens, plafonwaaiers, DStv, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die voorstad is na aan Stellenbosch se wynplase en bied 'n rustige plekkie om te rus en ontspan. Dit is net 30 minute se ry van die Kaapse middestad af en net 20 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Almost Home Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false