LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Almost Home | LekkeSlaap
+10

Almost Home

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Almost Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Beulah L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah L

Verblyf uit die boonste rakke.

Mens kon nie vir meer gevra het nie. Woonstel skoon, netjies, het alles wat benodig word. Baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar tuis gaan en kan dit 100% aanbeveel.

Almost Home's terugvoer

Dit was net so 'n groot plesier vir my! Ons sal hou beslis die golf toere se datums dop hou.
Groete,
Drene

Almost Home
Rudi V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi V
Saam met vriende

Baie gerieflik maar net te veel geraas.

Ons het baie lekker gebly. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam en gaan uit hulle pad uit om jou gemaklik te laat voel. Die enigste probleem wat ons gehad het was dat daar net te veel geraas was. Die eienaar se kombuis is baie naby aan die plekkie en waneer hulle praat of in die kombuis besig was kon ons alles hoor wat hulle doen en hulle is al vroeg oggende in die kombuis besig so ons het maar gesukkel om genoeg slaap in te kry. Verder is dit 'n baie lekker plekkie om te gaan bly. As daar net na die geraas gekyk kan word dan sal ek definitief elke keer by hulle gaan bly.

Almost Home's terugvoer

Ek waardeer die terugvoering. Ek vra groot omverskoning en sal beslis aandag aan die probleem gee.
Groete, Drene.

Almost Home
Paula B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula B
Enkelreisiger

Ongelooflike gasvryheid!

Wonderlike gashere. Ek en my besoekers het baie welkom gevoel. Sal beslis weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing hospitality!

Wonderful hosts. Made me and my visitors feel very welcome. Definitely will be staying there again on my next trip back to Durban, South Africa.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Almost Home's terugvoer

Thanks for the kind words. It was such a pleasure hosting you and your family. Certainly, hope to see you all again.
Drene

Almost Home
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inverness-singel 14, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARqamU4K5BMEhngYYsCH0ZZnrtFYLjgpfAVvSJrKbuyV7QWMhGV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 14 Inverness Crescent Durban North 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.775353 31.041955
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!