Dan Pienaar Akkommodasie by Almost There Self-catering Unit | LekkeSlaap
+8
+8

Almost There Self-catering Unit

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Klopper-straat 12, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Almost There is geleë in 'n stil en veilige buurt in Bloemfontein. Dit is 15 km van die lughawe af en naby verskeie winkels en restaurante.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en het lugversorging. Daar is 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer-area is oopplan en het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met DStv-toegang, 'n badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met breekware, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is ook 'n patio-area en braaigeriewe beskikbaar.

'n Tweede slaapkamer is langsaan die hoofslaapkamer en is op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste. Daar is parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Ons is naby die Preller Square Inkopiesentrum, Sentraal Hoërskool, Willem Postma en St Andrew's School geleë en die Mediclinic Hospitaal en Mimosa Mall is slegs 3 km van ons af. Die Loch Logan Waterfront is ongeveer 5 km van ons af.

Slaapplek

’n Bespreking by Almost There Self-catering Unit sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Almost There Self-catering Unit
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Generaal Klopper-straat 12, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Almost There Self-catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Klopper-straat 12, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkZTkxYjU2LWQ0ZDQtNDA5NC1iMDVkLWU4NzY1Mjc1OWEzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 12 Generaal Klopper Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.092396708847 26.204550293396
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za