Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe @ the Sea

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Aloe @ the Sea
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Louvaine B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louvaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en hoflik. Hulpvaardig. Sal weer daar bly.

Vriendelike aangename mense. Gasvry. Skoon netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely start to our honeymoon.

We were warmly welcomed to the site on arrival. The area is very safe, and the space was tidy and had a luxurious feel to it. Attention to detail was clearly visible! We felt at home in the space and found it very central to excellent restaurants and tourist attractions. We will make use of Aloe @ Sea again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyed my stay.

The host was very friendly and welcoming. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corneille B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneille B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerief en gasvryheid.

Die gasvrou het moeite gedoen om my gaste vooraf te kontak en seker te maak hul voel welkom. Sy het boonop die wittebroodspaartjie met 'n bottel vonkelwyn bederf. Hulle het die oornag daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute rustigheid en gemak.

Aloe@the Sea is pragtig ingerig en het baie meer details en bederfies as wat mens gewoonlik verwag. Dit was heerlik om daar te ontspan en bederf te voel. Sal definitief weer daar bly en kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Remi V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Remi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, bad en groot stort.

Kort net meer privaat tuin met afdakkie, verder baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grantham P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grantham P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Alles wat jy nodig het, kry jy byderhand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niel T
Enkelreisiger

Pragtig toegerus en sentraal in Mosselbaai.

Vriendelike en behulpsame gasvrou en perfekte uitspanplek na 'n besige dag. Die geriewe is alles wat jy moontlik kan vra voor en die woonstel is privaat en modern. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharina C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is 'n pragtige netjiese plekkie.

Aloe @ the Sea is absoluut perfek. Dit is netjies, modern en pragtig. Daar kom niks kort nie. Baie dankie, ons het heerlik oornag daar. Die muesli en jogurt was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Dankie Tharina, dit was aangenaam om julle te huisves.

Aloe @ the Sea
Wilhelmina W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitleg, eenvoudig en funksioneel. Dis ideaal vir die kort besoekies.

Die warme ontvangs kry jy nie maklik nie. Jy voel sommer tuis. Instruksies is prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Dankie Wilhelmina, dit was wonderlik om julle te ontmoet en te huisves.

Aloe @ the Sea
Andries M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang, asemrowende staproete 'n klipgooi weg.

Ons het heerlike weer gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare vriendelike gasvryheid, netjies en rustige omgewing.

Ons het lekker gebly in netjiese mooi eenheid. Vriendelike eienaars en reëlings goed getref. Goeie kommunikasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Dankie Sanette, dit was 'n plesier om julle te huisves!

Aloe @ the Sea
Herbert C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, welkom gevoel.

Netjies en skoon, prakties uitgelê. In al ons behoeftes voorsien. Veral badkamer is ruim en baie skoon. Sal vir seker weer van Aloe@ the sea gebruik maak asook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kallie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, stil en luuks!

Ons het vir 'n tweede keer oorgeslaap. Alles wat ons wil hê en nog meer! Hoogs aan te bevele!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kallie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier!

Netjies, stil, moderne gastehuis met alles wat ons ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shireen C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasantly surprised by the attention to detail.

Very warm welcome and greeting by the host on our arrival. Very homely feeling and fresh fragrance when we entered the accommodation. We were supplied with treats, which was unexpected. All our needs taken care of.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

It was lovely to meet and host you. Hope to see you again.

Aloe @ the Sea
Adelaide T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, waarde vir geld.

Meer as wat ons verwag het. 5 ster-verblyf en behandeling. Stil en rustig in 'n lieflike area. Baie ekstras wat nie genoem word nie soos jogurt en 1 liter melk in die yskas, beskuit, koffie, suiker, graankos. Badkamer met sjampoe, lyfroom, handewasseep, snesies en genoeg toiletpapier en lugverfrisser.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Dankie Adelaide, dit was heerlik om julle te huisves. Ek is bly Aloe @ the Sea kan 'n blessing vir ons gaste wees.

Aloe @ the Sea
Bertus M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good standard. Very enjoyable.

Will use it again. Will consider retiring in Mossel bay. Very neat town with an orderly layout. Good Facilities. Good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Dit was heerlik om julle te huisves. Al is Aloe @ the Sea in 'n baie veilige buurt, met geen misdaad nie, is daar 'n veiligheidsdeur, diefwering en 'n nood-alarmstelsel, bloot vir ons gaste se gemoedsrus. Mosselbaai is waarlik 'n buitengewone paradys.

Aloe @ the Sea
Sally K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Marinei is 'n gasvrou duisend en lekker bederfies daarby. Sal absoluut Aloe aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marinei 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou! Alles baie netjies en skoon!

Sal Aloe @ the Sea vir seker aanbeveel! Het ook verrassingsontbyt gekry. Baie dankie! Marinei jy is 'n ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Dankie Talitha, dit was lekker om julle te huisves! Hoop ons sien jul weer!

Aloe @ the Sea
Andre V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie lekker, alles wat ons wou gehad het.

Sal definitief weer hier bespreek en vir 'n langer tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Dankie André, ons huisves julle graag weer!

Aloe @ the Sea
Linda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek!

Sal nerens anders bly nie. Skoon en netjies met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Dankie Linda! Dit was lekker om julle te ontvang! Kom kuier gerus weer!

Aloe @ the Sea
Emil B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus. Goed geleë en bedagsame gashere.

Aloe @ the Sea is goed geleë, netjies en in alle opsigte baie keurig toegerus. Dis ideaal vir 'n nag of twee, maar kan bietjie beknop wees vir langer verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Dankie Emil, dit was heerlik om jul as gaste te hê!

Aloe @ the Sea
Pieter P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en rustige dorp.

Gastehuis baie mooi, veilig en netjies. Ons is baie hulpvaardig en vriendelik bedien. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie is pragtig. Netjies, modern, kon nie vir beter gevra het nie.

Hulle het uit hul pad gegaan om ons moeder te akkommodeer toe sy as 'n ekstra gas saamgery het. Vriendelike hartsmense! Ons het tuis en welkom gevoel. Sal keer op keer by Aloe @ the Sea oorbly wanneer ons daardie rigting reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sias C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat, hartlik ontvang. Blyplek modieus ingerig.

Ligging goed naby winkels, eetplekke, strande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjiese woonstel.

Egte mense en uitstekende gasvryheid. Baie netjies en lekker ligging as jy mosselbaai verken. Al die inligting mooi uitgesit vir aktiwiteite en toeriste. Die eienaars bied ook self uitstappies aan teen bekostigbare pryse!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer!

Aloe @ the Sea
Karien M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome.

Puik verblyf met al die geriewe wat jy benodig toegedraai in 'n pakket van gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Dankie Karien! Dit was heerlik om julle te huisves. Sien uit daarna om julle weer te sien.

Aloe @ the Sea
Sandisiwe J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandisiwe J
Enkelreisiger

Great and peaceful stay.

Great, clean place. The host is extremely friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Thank you Sandisiwe! Hope to see you again at Aloe @ the Sea!

Aloe @ the Sea
Johan L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en vyfster-netheid.

Ons het Aloe @ the Sea baie geniet en sal weer daar tuisgaan met volgende besoeke aan Mosselbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Baie dankie Johan. Ons huisves jul graag weer!

Aloe @ the Sea
Lorenza H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenza H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ek verwag het.

Die eienaar was so vriendelik, die kamer is mooi en jy kry meer as waaroor jy betaal. Stunning verby!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Baie dankie Lorenza!,

Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Aloe @ the Sea
Michelle L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L
Gesin met klein kinders

Lovely overnight stay. Beautiful.

We definitely enjoyed our stay. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis. D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis. D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Dit was nog die skoonste en netjiesste plek wat ek al in gebly het van al die plekke oor die jare as ek met verlof gaan. Als wat jy nodig het is daar, selfs 'n brandblusser wat ek nie by ander plekke gesien het nie. Die gasvryheid was ook ongelooflik. Ek sal enige tyd weer daar bly. Wat vir my baie opvallend was, is die skoon stort en badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Baie dankie! Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ons glo jul gaan weer kom kuier.

Aloe @ the Sea
Karen B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties om in so mooi netjiese plek te kon bly.

Marinei en haar man, Kobus Bester, is aangename mense en het 'n mens baie tuis laat voel. Aloe@the sea is voorwaardelik 'n pragtige en netjiese plek en het alles gehad wat mens benodig. Ek sal beslis vriende en familie van hulle vertel. Ons het 'n aangename tyd gehad in Mosselbaai, danksy Marinei wat gereeld voorstelle gehad het om meer van Mosselbaai te kon beleef. Baie dankie vir die goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Baie dankie! Dit was wonderlik om jul te ontmoet. Ons sien uit daarna dat jul weer kom kuier!

Aloe @ the Sea
Johnny D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny D
Besigheidsreis

Perfect decor with all that is needed to live, it is a home away from home

Well received and had the privacy I required as I had a lot of e-mails to sort out and send. Very clean and well kept unit. I will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe @ the Sea se terugvoer

Thank you Johnny. It was lovely having you. Looking forward to your next stay.

Aloe @ the Sea
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harry Millerstraat 14, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYKVpccj8pXoAI0NQjCmyC8tZMz1aCjWmMpcCGRnDa1GVhllKv3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 14 Harry Miller Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.190957 22.139524