Aloe Accommodation Klerksdorp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aloe Klerksdorp bied B&B-verblyf in Klerksdorp. Dié gastehuis is ideaal geleë en ongeveer 8 km vanaf die stadskern.

Aloe Klerksdorp beskik oor 2 slaapkamers. Elke kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank en het 'n en suite-badkamer. Daar is ook gratis WiFi, 'n mikrogolfoond, yskassie, haardroër en 'n lessenaar in elke kamer.

Ontbyt word in die eetarea bedien en aandete kan gereël word teen ekstra koste. Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe, 'n wasgoeddiens en veilige parkeerplek vir voertuie. Troeteldiere met goeie maniere is meer as welkom, maar moet vooraf gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aloe Accommodation Klerksdorp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]