Aloe Aloe
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Feb 2021 tot 31 Mrt 2021.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jocelyn-straat 8A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag (vir 4 persone)
Beskrywing
Aloe Aloe is in Port Owen in die kusdorpie Velddrif geleë. Die dupleks-eenheid het toegang tot die oewer van die Bergrivier met 'n paadjie langs die eenheid.
Daar is 2 slaapkamers bo. Albei kamers het en suite-badkamers met storte, toilette en wasbakke. Die klein balkonnetjie het 'n pragtige uitsig oor die water. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 driekwartbeddens.
Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer, eetarea, braai-area en kombuis met 'n wasarea. Die leefarea het 'n ingeboude braai.
Daar is genoeg parkeerplek op die perseel met laserstraal-sekuriteit. Albei kamers en die leefarea het vensters wat oor die parkeerarea uitkyk.
Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, eetgerei en breekware. Ekstra beddens is nie beskikbaar nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Aloe Aloe sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Jocelyn-straat 8A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Aloe Aloe het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jocelyn-straat 8A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10