Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe and Agapanthus Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jean Pierre & Maya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Aloe and Agapanthus Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Amy C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy C
Gesin met klein kinders

Serene and wonderful.

Wonderful stay! Wonderful hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Thank you Amy

Aloe and Agapanthus Cottages
Rowen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowen C
Saam met vriende

Great place, great people.

Beautiful property with very gracious and welcoming hosts. Would stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

We really enjoyed hosting Rowen and his friends. They are kind and thoughtful.

Aloe and Agapanthus Cottages
Ilze B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, ruim verblyf in 'n pragtige tuin.

Behulpsame en vriendelike eienaars en lekker leesstof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Baie dankie Ilze.
Waardeer jou boodskap en ons hoop julle kom kuier weer hier by ons.

Mooi dag
Maya

Aloe and Agapanthus Cottages
Alison G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison G
Gesin met klein kinders

Beautiful setting.

Lovely cottage in a quiet leafy street. Maya greeted us on arrival, making sure we had everything required.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Dear Alison
Thank you for your lovely message and taking the time to write a review.
Warm regards
Maya

Aloe and Agapanthus Cottages
Vivian J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian J
Saam met vriende

Friendly hosts and lovely setting.

They have also done their best to make provision for load shedding. Well equipped and great to have access to the garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Thank you Vivian and friends, it was lovely to host you. Warm regards, Maya

Aloe and Agapanthus Cottages
Sandra( Bespreking Is Vir Andre Joubert) J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra( Bespreking Is Vir Andre Joubert) J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek naweek plekkie.

Aloe Cottage is 'n pragtige plek! Stunning ligging, weg van die stad se geluide. Netjies, ten volle toegerus en ideaal vir 'n wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier weer.

Aloe and Agapanthus Cottages
Maggie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uncomplicated; comfortable; friendly; clean; quiet.

All the self-catering equipment we required was present. Beds were comfortable. Host Jean-Pierre and hostess Maya always ready to answer any questions we had about the area. Felt generally at home. We could walk in the large garden. The internet was excellent, quick and stable. During load shedding some lights were still active.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

We appreciate your great feedback and we do hope to see you again.

Aloe and Agapanthus Cottages
Ilse C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C
Besigheidsreis

Gerief en gemak.

Die eenheid was baie skoon en gemaklik, met 'n lieflike ruim badkamer en gemaklike leefarea. Die kombuis is toegerus met alles wat 'n mens sou nodig hê in 'n selfsorgeenheid. Die styl binne en buite op die stoep was mooi uiteengesit en ek sal dit enigetyd aanbeveel. Ons gasvrou, Maya was besonders oulik met baie aandag op detail en geen versoek was te groot om te hanteer nie. Ons sal geen ander verblyf wil kies as ons weer in die area is nie en sien uit na ons volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Ilse, baie dankie vir jou mooi boodskap.
Hoop julle troue het goed afgeloop en dat julle binnekort gou weer hier sal kom film werk doen.

Aloe and Agapanthus Cottages
Hayley D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley D
Saam met vriende

A most pleasant stay.

Aloe cottage was a great find. Really comfortable and the beautiful garden was an unexpected delight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

It was lovely to meet all 3 of you. Hope to see you for Open Gardens next year.

Aloe and Agapanthus Cottages
Barry & Lori L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry & Lori L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and homely.

Maya is a lovely hostess. We loved the garden and fresh flowers in the cottages. It was really cold, but there were enough heaters, hot water bottles, an electric blanket and a fireplace to keep us cosy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Thank you, it was really lovely to meet all you happy and friendly people.
We welcome you back!
Maya

Aloe and Agapanthus Cottages
Shannon Dayle H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon Dayle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blissful and peaceful.

My partner and I had a beautiful stay. It was storming and we felt one with nature and cosy at the fire place. So blissful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Thank you lovely guests, Yes you did get the stormy, rainy week. Come visit again in Summertime.
Warm regards

Aloe and Agapanthus Cottages
Des N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des N
Enkelreisiger

Excellent. Comfortable. Very good.

Will definitely stay here again when in Grabouw area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Des, thank you ! Hope to see you again.

Aloe and Agapanthus Cottages
Jessica O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully appointed, open plan cottage with attention to every detail. Lovely and kind hostess. Will certainly come again.

You can book one night stay at Aloe cottage but minimum 2 nights at Agapanthus. Visit the new Elgin Railway Market.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Thank you, much appreciated.

Aloe and Agapanthus Cottages
Manie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie D
Saam met vriende

Baie gasvry.

Die eienaar het ons baie hartlik ontvang. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Baie dankie en welgedaan vir julle.

Aloe and Agapanthus Cottages
Christian D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian D
Enkelreisiger

Nice and peaceful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willida P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willida P
Saam met vriende

Dit was hemels.

Die eienaars was baie vriendelik en tegemoetkomend. 'n Wonderlike tuin. Ons het tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment . Dit word baie waardeer en dis heerlik om te hoor dat julle ons plek en tuin so geniet het. Kom kuier weer en hopelik die keer langer om alles te geniet .
Mooi bly
Maya

Aloe and Agapanthus Cottages
Malcolm H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful & quiet and private.

It has everything that we needed, the only exception being the lounge chairs were a bit uncomfortable. Otherwise very happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Thank you for taking the time to leave us some positive feedback. Was lovely to meet you.
You left us a wonderful review in the cottage so we do know you had a wonderful weekend with enough wood to keep the fireplace going and I hope you found the honey house you were looking for.
For sure I will look into those chairs, comfort is everything!

Aloe and Agapanthus Cottages
Shannon V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon V
Enkelreisiger

Lovely stay in cosy, comfortable cottage. Fantastic hosts.

The cottage was warm and comfortable. Maya kindly let me check in earlier and had thoughtfully lit a fire for me as the day was very chilly. The cottage had everything I required and was super comfortable and toasty and in a really pretty part of town. I had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Hi Shannon, thank you for taking the time to write us a review and such a nice one as well. It's a pleasure and we hope you will come back to Elgin and enjoy the outdoors again.

Aloe and Agapanthus Cottages
Colene V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maya het ons verwelkom en gasvryheid getoon. Kon deur pragtige tuin stap, vrugte pluk en plante met ons gedeel.

Die blyplek is skoon netjies en pragtige interieur! Sal definitief weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi boodskap. Altyd so lekker as gaste saam my tuin geniet.
Sien uit na julle volgende kuier.

Aloe and Agapanthus Cottages
Carla D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best value for money! Stunning neighbourhood in the heart of Grabouw where you can do so much!

We didn't need anything more. This quaint self-catering cottage is situated in the most stunning area of Grabouw and was the best thing we could have asked for coming from the hustle and bustle of the Mother City. The hosts, Maya and Jean Pierre, were just amazing and so helpful when we needed it. The area around is so safe and plots in the surroundings feel like farms. Loads to do and very central to all activities that Grabouw/ Elgin has to offer, but at the same time staying in a cottage that feels like a little piece of heaven. The cottage itself is very private and you had your own braai firepit where you can relax in the evenings. We will definitely be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Good morning and how lovely is this message on a Monday Morning. Thank you for taking the time to write this stunning review for us, much appreciated and we welcome you back.
Best wishes,
Maya

Aloe and Agapanthus Cottages
Jackie R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie R
Saam met vriende

Wonderlike verblyf in prentjiemooi tuin.

Baie dankie vir heerlike bekostigbare verblyf. Koffie was spesiaal. Was 'n voorreg om in so mooi tuin te kon gebly het. Wens ons het langer gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Baie baie dankie vir die mooi woorde. Dit vir ons so lekker as gaste hulle kuier en die tuin geniet en waardeer.
Mooi jaar vorentoe en ons hoop julle maak weer n draai by ons.
Groete,
Maya

Aloe and Agapanthus Cottages
Maria S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S
Saam met vriende

Fantastiese verblyf! 'Exceeded expectations'

Die 'attention to special detail' en besondere diens, en gelee binne n sprokietuin - het dit besonders gemaak! Verseker waarde vir geld! Ons sal terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Hi Maria, baie baie dankie. Dit was heerlik om te sien hoe julle die tuin geniet. Kom kuier weer. Lekker week. Maya

Aloe and Agapanthus Cottages
Chantal L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik!

Pragtig ingerig, netjies, skoon, gemaklik. Ons sal weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Baie dankie, waardeer julle terugvoering. Mooi week. Maya

Aloe and Agapanthus Cottages
Maré V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maré V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs, lieflike rustige omgewing, baie stil - balsem vir die siel.

Die tuin is 'n lafenis. Heerlik om buite te kuier om 'n vuurtjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Baie dankie, dit was so lekker om julle almal te ontmoet. Dit is regtig net 'n groot plesier. Ek hoop al die plantjies en stegies groei daar by julle. Mooi jaar vorentoe. Maya

Aloe and Agapanthus Cottages
Gary C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We absolutely loved our stay and will definitely be back for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

It was so nice to meet you and we are looking forward to your next visit. Enjoy the holiday and all the cycling.

Aloe and Agapanthus Cottages
Cisca B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is - plus heelwat personal touches vir 'n heerlike kuier in die Elgin-vallei.

Agapantus Cottage is pragtig en heerlik toegerus. Dis baie skoon en netjies met lieflike touches soos vars blomme, 'n verskeidenheid leesstof en tydskrifte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Baie dankie, Cisca. Ek hoop jy lees lekker aan al jou boeke.

Aloe and Agapanthus Cottages
Nadia K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K
Saam met vriende

I loved the cottage!

The owners of the property were so friendly, they had heaters on for us, milk in the fridge, towels on every bed. Cards and board games. It was such a lovely stay! I would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Wonderful, thank you so much .

Aloe and Agapanthus Cottages
Margaret B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aloe and Agaphantus is good for an overnight stay.

We received a warm welcome and the place is neat and comfy. We enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aloe and Agaphantus is goed vir oornagverblyf.

Hulle het ons hartlik ontvang en die plek is netjies en gerieflik. Ons het dit geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek O
Besigheidsreis

Baie oulike tuinwoonstel met heelwat ekstras om die verblyf aangenaam te maak.

Ons het in Aloe tuisgegaan. Baie rustige omgewing en mooi tuin. Die woonstel is oulik en gerieflik en het ook karakter. Ons het veral die regte moerkoffie waardeer. Kan die plek regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaun-marie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaun-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek in 'n pragtige kothuis met baie vriendelike diens.

Maya het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak ons is lekker ingesettle, ons het bietjie laat by die kothuis gekom en toe het sy klaar die verwarmers vir ons aangesit sodat ons lekker warm kan slaap. Kothuis self is mooi en netjies en het baie ekstra goedjies soos bv. beskuit, japonne, baie handdoeke en heerlike koffie. Ons sal verseker weer by Maya bespreek as ons weer in Grabouw moet oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet C

Onverbeterlik!

Die beste wat ons kon kry! Al die ekstra dinge wat gebied word het ons verblyf soveel aangenamer gemaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

More Peet,

Baie dankie vir julle boodskap. Dit word regtig waardeer dat julle die moeite gedoen het om dit te skryf. Was heerlik om julle hier te ontvang, veilig ry en lekker kuier.

Maya

Aloe and Agapanthus Cottages
Glynis M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable clean and peaceful place.

Maya very friendly host made sure all in place before we arrived. I loved the kitchen well equipped for all your needs. Will visit again, Maya hope to meet you personally then.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet and tranquil place!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, rustige wegbreek!

Die cottage is baie netjies en goed toegerus. Maya is baie vriendelik en behulpsaam. Die tuin is pragtig, dit het gevoel of mens in die bos bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabine M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, beautifully decorated space, ideal for a couple, or for a couple with kids looking for accomodation in Elgin.

Not ideal for two couples, rather for one couple or a couple with children.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, pragtig versierde ruimte, ideaal vir 'n paartjie, of vir 'n paartjie met kinders op soek na verblyf in Elgin.

Nie ideaal vir twee paartjies nie, eerder vir een paartjie of 'n paartjie met kinders.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anieke C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anieke C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig verblyf, baie goeie waarde vir geld!

Maya is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Die cottage is pragtig en baie goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stadslewe se "speedometer" verloor hier spoed. Fantasties.

Ligging, ligging en ligging. Tussen al die kleinhoewes op die rand van die dorp voel dit kompleet of jy op 'n plaas kuier. Vriendelike ontvangs (vra uit vir fietsroetes as jy jou fiets bring) en lieflike verblyf. Beslis alles (en meer) waarvoor jy kan vra. Sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Was aangenaam verras met ons verblyf. Baie lekker en rustige omgewing. Was so vriendelik en verwelkomend ontvang. Aandag aan klein goedjies soos lekker beskuit, regte koffie, regte melk in die yskas en meer. Genoeg voorsiening vir die koue weer. Sal beslis aanbeveel en lekker as 'n mens so 'n bietjie wil wegbreek en die Grabouw/Elgin-area wil verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Baie dankie, was heerlik om julle te ontmoet.
Happy Travels.

Aloe and Agapanthus Cottages
Jan S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornaggerief.

Wat 'n pragtige plek! Maya is 'n geduldige en behulpsame gasvrou. 'n Mens kan beslis 'n paar dae daar bly om alles ten volle te kan waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en ook vir die pragtige boek wat julle vir ons gegee het.

Aloe and Agapanthus Cottages
Annari S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Maya en Jean Pierre was super! Die kothuis was smaakvol en het als wat jy benodig plus ekstra soos heerlike filter koffie. Hulle het 'n pragtige groot tuin en was baie gasvry om dit met ons te deel en het my klein dogtertjie dit van hoek tot kant verken. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Supurb place to relax after a day out in the Elgin Valley.

Wonderful, friendly host Maya.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Superskoon, supernetjiese, baie ruim tuinwoonstel met absoluut als wat jy mag nodig kry en nog meer.

Gasvrye ontvangs en vergunning om laat uit te boek. Ons is albei lieflik verras met die kaliber van julle cottages. Dis pragtig, styvol en met soveel kunsinnigheid aanmekaargesit. Ons en ons fietse het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Hallo Marlene. Vreeslik dankie vir julle mooi boodskap, ons waardeer dit baie. Lekker week en ons hoop ons sien julle weer.
Maya en Jean Pierre

Aloe and Agapanthus Cottages
Carel Friedrich J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel Friedrich J

Lekker rustige en stil omgewing, met mooi natuurskoon.

Het tog ten spyte van onse onrustige Suid-Afrika, veilig gevoel en kon sonder bekommernis, rondstap en die omgewing geniet. Die eienaars van die cottages was baie vriendelik en behulpsaam. Sal met vrymoedigheid weer daar gaan bly, sou ek in die toekoms weer in daai deel van die Kaap kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met vriende

Baie liefde en beplanning het in die styl van die plek gegaan.

Alles wat jy nodig het en meer. Netjies en baie stylvol gemaak. Lieflike boeke en skilderye in die plek. In baie stil area. Maya was baie vriendelik en goeie inligting verskaf. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi boodskap, ek waardeer dit baie.

Maya

Aloe and Agapanthus Cottages
Jean Pierre M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gemaklik.

Baie lekker gebly. Rustig en netjies met alles wat jy nodig het. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward T
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Baie geniet, lekker ontspan en dalk die perfekte wegbreek van die gejaag van die lewe. Die feit daar nie TV was nie, het ons weer besef die mooi rondom ons elke dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

So bly julle het dit geniet, baie dankie.

Aloe and Agapanthus Cottages
Anne M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne M
Saam met vriende

It was the perfect space to entertain, relax in a beautiful setting.

We wanted to meet and entertain our friends on holiday in Grabouw. Aloe was the perfect cottage with beautiful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence S
Enkelreisiger

Baie gerieflik. Goeie ligging. Netjies en skoon.

Baie netjiese en gerieflike eenheid. Kan dit enige tyd aanbeveel. Gaan definitief weer daarvan gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe and Agapanthus Cottages se terugvoer

Goeiedag Terence.

Baie dankie, was lekker om julle te ontmoet en Welgedaan vir die W2W!

Maya en Jean Pierre

Aloe and Agapanthus Cottages
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Essenhoutlaan 23, Klipkop, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNzk3NDkzLTljMGMtNDBkOS1iYWFkLWYwNmMyOTk4NTM0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 23 Essenhout Avenue Klipkop 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.14487 19.01582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem