Aloe Bush Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aloe Bush Game Lodge is in die Loskopvallei geleë en bied verblyf net 20 km van Groblersdal en 13 km van Marble Hall af. Aloe Bush het ’n privaat aanloopbaan vir gaste wat wil invlieg.

Gaste kan een van die chalets, die bruid-chalet of een van die grasdaktente in die tentkamp bespreek. Die chalets het 2 driekwartbeddens, wat as 'n koningingrootte-bed opgemaak kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n buitestort-area. Elke eenheid het ook 'n kombuisie en 'n privaat braai-boma.

Die Bruid-chalet is ideaal vir paartjies en bruidspare op 'n romantiese wegbreek. Die eenheid bied lugversorging, 'n slaapkamer, 'n en suite-badkamer, buitestort, privaat tuin, privaat braai-boma, 'n kombuisie wat volledig toegerus is en 'n leefarea.

Die tentkamp het 6 tent-chalets wat met 2 enkelbeddens en slaapbanke ingerig is en maak gebruik van aparte ablusieblokke vir mans en vroue. Die kamp het ook 'n gemeenskaplike kombuis, 'n lapa en 'n swembad.

Die lodge bied 'n kapel vir 120 gaste, 'n restaurant en kroeg by die hooflapa, 'n swembad en 'n konferensiesaal wat volledig toegerus is vir korporatiewe funksies, matriekafskeide, en nog meer. Vir gaste wat self hierheen wil vlieg, is daar 'n landingsbaan en 'n vliegtuigloods beskikbaar, asook jaggeriewe tydens jagseisoen

Aloe Bush Game Lodge bied gaste die geleentheid om die wilde diere en voëls by die watergat te aanskou of hulle kan om die kampvuur ontspan en die aandlug inneem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aloe Bush Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za