Aloe Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aloe Cottage is 'n omgewingsvriendelike vakansiekothuis wat op die kusplato, tussen die Slangkopberge en Langstrand, lê. Hier breek die Atlantiese Oseaan se kragtige branders oor die seegrasbeddens en rotsagtige riwwe. Dié selfsorgkothuis is omring deur die natuur en kyk uit oor 'n groot oop ruimte wat met melkhoutruigtes uitgevoer is, oor Skilpadsvlei en die see in die verte.

Aloe Cottage het slaapplek vir 2 tot 3 gaste. Dié kothuis het 'n oopplan-uitleg en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is braaigeriewe. Ander geriewe sluit WiFi, volledige DStv en al die nodige linne in.

Neem asb. kennis dat rook op dié perseel verbode is. Daar is 'n parkeerplek op die perseel, oorkant die oprit beskikbaar.

Die bekoorlike dorpie, Kommetjie, is in die Kaapse Skiereiland geleë wat dit perfek maak om die skatte van die Diep Suide te verken. Jy kan lekker op die ongerepte strand gaan stap en ook visvang, duik, die voëlkyk, branderplankry, vlieërbranderry en perdry.

Slaapplek

'n Bespreking by Aloe Cottage sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aloe Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false