Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Aloe Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Corne H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H
Enkelreisiger

Hulle het vroegtydig my gebel en met my gereel, naamlik die location ens.

Verder is dit 'n baie rustige omgewing. Reëlings word baie goed vooraf deurgegee. Die mense het ook uit hul pad gegaan om my te help met 'n probleem op my waentjie en sal hulle ewig dankbaar wees. Dis mense mense die en ek sal vir seker weer terugkeer na hulle toe. Die prys is ook baie aanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne H
Enkelreisiger

Eenvoudig, skoon, netjies, koffie-opset op standaard, badkamer op standaard, wat meer het mens nodig?

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Uitstekend geleë, vriendelike gasvrou, netjiese oornagverblyf.

Skoon en netjiese oornagverblyf. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Enkelreisiger

Aloe Cottages is baie netjies.

Die eienaar was ongelooflik behulpsaam gewees en het uit haar pad gegaan om my te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolandi D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi D
Gesin met tieners

Gasvry, vriendelik.

Jeanne het ons gemaklik laat voel, op hoogte gehou en altyd gevra of ons iets kort of nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vinette J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinette J
Gesin met tieners

Huis weg van die huis af.

Verwelkoming was baie vriendelik, verblyf skoon en netjies, hulle was baie besorg of alles reg volgens ons is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne O
Gesin met tieners

Friendly and home feeling.

We loved our stay very pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Enkelreisiger

Baie aangename mense en goeie waarde vir geld.

Dit is 'n puik gastehuis wat goeie waarde vir geld bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L
Enkelreisiger

Baie gemaklik en netjies.

Perfek vir besigheid en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bontrokkie-draai 2, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9670f577873cc161a87f3539c76d744997b9df3162e2ab390ea29212373dc135958872b9fb84aef82e1eedc588f590b1b38a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 2 Bontrokkie Turn Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.498492271595 30.995775247885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem