Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Croft

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jenni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Aloe Croft
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annette R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R
Saam met vriende

Veilig, gemaklik en rustige verblyf.

Was 'n lekker gemaklike, rustige oornag in 'n sekuriteitslandgoed. Die pragtige tuin en die ganse wat kom groet het, was 'n bonus. Jenni het seker gemaak dat alles goed verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Annette, ons is so bly dat julle jul oornag verblyf rustig en gemaklik ondervind het. Ons hoop om julle in die toekoms weer te kan huisves. Groete

Aloe Croft
Mark M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Saam met vriende

Fantastic venue. We will definitely be back again for another visit.

We really enjoyed our stay. Aloe Croft is a wonderful venue situated inside a security estate. We felt safe, and the accommodation was supremely comfortable with everything one would need catered for. I would highly recommend Aloe Croft to anyone considering staying there. Fantastic venue with a great veranda for relaxing and socialising.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Mark, thank you so much for your kind review. We appreciate your feedback immensely! We look forward to accommodating you again when you're next in the KZN Midlands.

Aloe Croft
Pieter R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Enkelreisiger

Netjies, gemaklik en veilig.

Baie netjies. Nuut en skoon. Plek is geskik vir langer oorbly/vakansie met 'n netjiese kombuis en braai. Baie mooi omgewing. Klomp klein goedjies wat gedoen word in die huis maak dit baie gemaklik om daar te bly (soos lekker koffie, melk, water, speserye, wasmasjien). Kommunikasie vanaf eie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Pieter, ons is so bly om te hoor dat jy die verblyf geniet het! Sterkte vorentoe en ons hoop om jou weer in die toekoms te akkommodeer!

Aloe Croft
Koos J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sal weer daar bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Koos, dit was ‘n plesier om julle te ontmoet en huisves! Geniet julle vakansie!

Aloe Croft
Anthea K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea K
Gesin met klein kinders

Ons het 'n wonderlike kuier gehad! Dit was uitstekend!

Aloe Croft was fantasties - Ons het so lekker gebly. Die kamers is ruim en goed toegerus met alles wat 'n reisiger mag benodig. Die atmosfeer in die verblyfplek is ontspanne en baie gemaklik. Ek beveel hierdie plek ten sterkste aan vir 'n ontspanne en aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomnikelo M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomnikelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing and relaxing.

Peaceful, quiet, beautiful back garden. I loved how there was backup already available for load shedding instances. The rooms are clean and in good order. Perfect accommodation and supplies for self-catering. My partner and I are hoping to come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana M
Enkelreisiger

Perfect for me.

This was my 3rd stay at Aloe Croft, and definitely not my last. I love the accommodation, comfortable and very clean. The verandah was my own little piece of heaven. So peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Thank you so much for your kind review, Lana. It's always such a pleasure having you here and we're very pleased that we will be seeing you again when your travels bring you back to Howick. Take good care until then!

Aloe Croft
Launce M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M
Besigheidsreis

Hidden gem.

I did not personally stay at Aloe Croft. However, our sales staff member really loved it. It ticked all the right boxes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Many thanks Launce for taking the time to post a review, we’re so pleased to hear that Liam enjoyed his stay!!

Aloe Croft
Yunus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yunus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely unit which is very quiet and peaceful. Great outlook. Well managed.

Overall an excellent venue. Very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Seth thank you so much for your kind review. We are so very pleased that you enjoyed your stay and the setting of the unit. It was lovely meeting you both & we hope to see you again when your travels bring you this way.

Aloe Croft
Jolanda R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda R
Enkelreisiger

Quiet neat accommodation.

Aloe Croft offers spotless and tidy accommodation in a peaceful setting, central to Howick, Hilton, and Pietermaritzburg. The cottage had everything one needs for a comfortable stay. It was great seeing the buck graze on the lawn in front of the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Many thanks Jolanda for your kind review. We are so pleased that you enjoyed your stay and the peaceful setting!!

Aloe Croft
Judy C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Aloe Croft bied uitstekende oornagverblyf. Skoon, netjies en luuks. Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou en sy het geen moeite ontsien om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Tannie Judy, dit was ‘n groot plesier om jul hier te huisves. Sterkte vorentoe en ons hoop om julle in die nabye toekoms weer te kan huisves.

Aloe Croft
Charmaine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Knus, lieflike plekkie.

Ons het baie lekker gebly by Aloe Croft. Die eenheid is pragtig skoon, gerieflik ingerig en goed geleë om die Middelande te verken. Ons sal beslis Aloe Croft aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Charmaine, ons waardeer jou aanbeveling en is so bly dat julle jul tyd hier in die Middelande geniet het!

Aloe Croft
Tobias C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias C
Gesin met klein kinders

Wonderlik stil en rustig.

Die akkommodasie is baie stylvol en alles was baie netjies en skoon. Het heerlik gebly en kan oor niks kla nie. Maklik om by die snelweg uit te kom. Veilig, mooi uitsig, genoeg spasie, wonderlike grasperk en stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Tobaias, ons is so bly om te hoor dat julle jul verblyf hier by Aloe Croft geniet het! Sterkte vorentoe met die res van jou sport!

Aloe Croft
Michelle D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mountainbike training camp.

Die verblyf het al ons verwagtinge oorskry. Regtig 'n besondere cottage - baie ruim, skoon, netjies en smaakvol toegerus. Jenni is 'n uitstekende gasvrou en het uit haar pad uit gegaan om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Michelle, ons is so bly dat jul julle naweek hier by Aloe Croft geniet het. Dit was wonderlik om jou en Stephan te ontmoet en te huisves. Sterkte vir die Cape Epic en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Aloe Croft
Bj M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bj M
Gesin met tieners

Awesome and we will be back!

We stayed a week and it was awesome and tranquil. The rooms are spacious, beds are comfortable and a huge patio for outdoor dining, lounging and braaing. Jenni and her staff and security guards are friendly. We loved it there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Thank you for the lovely review BJ. It was an absolute pleasure having you and your family over for the week. We’re so very happy to hear how much you enjoyed your stay.

Aloe Croft
Irene P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene P
Gesin met klein kinders

Excellent escape from the busy city, for the entire family.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Thank you Irene, we’re so glad that you enjoyed your stay. It was so lovely seeing and hearing your boys enjoying the wide-open spaces in nature’s surroundings.

Aloe Croft
Adelle C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige blyplek.

Dit was een van die skoonste plekke waar ons oornag het. Die kombuis was toegerus met alles wat 'n mens moontlik kan benodig. Pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Adelle, ek is so bly dat jul julle tyd hier by Aloe Croft geniet het.

Aloe Croft
Theresa B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Warm welcome. Attention to detail and cleanliness. Very helpful. Privacy respected.

All instructions were given clearly and map directions to entrance to the estate. We were even gifted freshly baked muffins on Sunday morning. My mom and I felt at home. Lovely little cottage with everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Thank you Theresa, so lovely to hear your positive feedback.

Aloe Croft
Gavin M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great overnight stay.

We had a great stay in a very quiet and peaceful location. The cottage was clean and very well appointed supply everything anyone would need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Thank you Gavin, we’re so very pleased that you enjoyed your stay!

Aloe Croft
Pieter D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met tieners

Fantasties!

Jenni se gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Pieter, dit was ‘n plesier om julle te huisves!

Aloe Croft
Alyson O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alyson O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding hospitality from the owner.

From arrival to departure we were well looked after by Jenni. Everything necessary for self-catering was available in the cottage, a lot of thought has been put into extras also. A beautiful cottage! Pity our stay was only a long weekend. Thank you Jenni for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Thank you Alyson for your kind review! It was an absolute pleasure having such lovely guests as yourselves!

Aloe Croft
Anneke D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

From the moment we arrived till we left we had an amazing experience. Jenni really went out of her way to make us feel like this was "our place" and not just accommodation. Will definitely book there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Thank you Anneke, it was a real pleasure to meet you all and we are so glad that you enjoyed your stay at Aloe Croft!

Aloe Croft
Philisiwe M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philisiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful place to stay, warm welcoming note, everything was perfect, thank you, hope to see this place again very soon.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was okay.

I think it would be more transparent to confirm with guests that the shower is an open one especially during cold and rainy periods; however, the website does highlight this fact. There are some impractical things like the basin and the metal stand around the toilet. The rest of the facilities were acceptable, i.e. hospitality, security, notifications, cleanliness and we did sleep well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Thank you for your valuable input Mike, we do appreciate your feedback & have noted where improvements can be made.

Aloe Croft
Anya R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely a home away from home.

Kon nooit verstaan as mense sê 'n huis weg van die huis. Maar Aloe Croft het dit laat sin maak. Ek het al in baie plekke gebly en die is definitief bo aan die top 10 lys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie, Anya. Ons is so bly dat julle so tuis by Aloe Croft gevoel het!

Ons sien uit daarna om julle weer hier te huisves.

Aloe Croft
Lana M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana M
Enkelreisiger

Always lovely to stay at Aloe Croft.

This is the second time I have stayed at Aloe Croft, and I will definitely be back. It is lovely and peaceful. All the little extra touches Jenni adds makes it that much more special. It is comfortable and clean. Jenni is also very attentive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Thank you Lana, we were so very pleased to have you back with us and look forward to hosting you again on your travels to the Midlands!

Aloe Croft
David Kotze K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David Kotze K
Saam met vriende

Aloe Croft is topgehalte, netjies, skoon, veilig en vir seker waarde vir geld.

Aloe Croft is 'n ongelooflike besonderse plek en bied jou alles waaraan jy kan dink. Skoon akkommodasie, 'n volledige kombuis met alles waaraan jy kan dink, selfs 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die groot stoep maak dit bitter lekker vir families en vriende om te kuier tot laat en die uitsig is regtig besonders. Tevrede kliëte/gaste is vir seker hoog op die eienaar se lys. Die foto's doen nie regtig justice aan Aloe Croft nie, aangesien jy iets baie mooiers gaan kry as wat jy op die foto's sien. Hou aan met die goeie werk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

David baie dankie vir julle aanmoedige resensie. Dit was inderdaad ‘n voorreg om sulke wonderlike gaste soos julle hier by ons te hê. Ons hoop dat julle weer in die nabye toekoms weer hier sal kom kuier.

Aloe Croft
Lana M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana M
Enkelreisiger

The room was cosy and spotlessly clean, with a host of extra little touches that made it wonderful.

I thoroughly enjoyed my stay at Aloe Croft. My room was very cosy and was spotlessly clean. The veranda was wonderful, especially in the early morning sun. Jenni made sure that I had directions beforehand, and she was there to welcome me when I arrived. There are a host of little extra touches that made my stay unforgettable, from the bowl of fresh fruit to a piping hot muffin before my departure. (Even Mozzie spray). I definitely hope to return to Aloe Croft.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Thank you, Lana, it was so lovely to meet you and I'm so pleased that you enjoyed your stay with us! Until next time, Bon voyage!

Aloe Croft
Joanne M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible hospitality in a tranquil location, well equipped. Clean, safe and modern accommodation.

Aloe Croft is a very modern, neat and comfortable place. We stayed in the Buhrii unit which is very well-equipped and spacious kitchen/living and outside area. Beautiful and peaceful surroundings.The purpose of our trip was for Comrades, therefore was ideal for us to access Pietermaritzburg, however it is also close to attractions in the midlands. The host Jenni is wonderful. She went over and above to make our stay comfortable and so many special touches, such as freshly baked muffins brought to our door! I would definitely recommend this place, it was a pure delight. Thank you Jenni.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Joanne thank you so much for your kind words and lovely review! It was such a pleasure having you and Fred over for the Comrades weekend. Well done on your excellent run and we do hope to see you again in the near future on this side of our beautiful country.

Aloe Croft
Anneke G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, beste waarde vir geld in die Midlands Meander. Sal nie weer op ander plek bly as ons in die omgewing is nie.

Baie mooi skoon, beste waarde vir geld in die Midlands Meander. Die foto's op die website gee glad nie vir jou regtig 'n idee hoe stunning dit is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe woorde Anneke, ek is so bly om dit te hoor. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien!

Aloe Croft
Danie L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Besigheidsreis

Mooi omgewging met 'n gepaste enkelkamer met alles wat ek benodig.

Die gasvrou het my vriendelik en professioneel ontvang en het seker gemaak dat alles reg is. Dit is 'n veilige omgewing met die hoogste standaarde, uitsig, kamer en geriewe. Ek sal dit aanbeveel en sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Dankie Danie, ek is baie bly dat jy jou verblyf hier by ons geniet het.
Dit was 'n plesier om jou hier te hê en hoop ons sien jou weer in die nabye toekoms.

Aloe Croft
Bertha G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha G
Enkelreisiger

Heerlike verblyf.

Uitstekende gasvryheid en 'n netjiese en goed ingerigte spasie. Het lekker gebly, dankie Jen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Bertha, ek is baie bly om te hoor dat jy jou tyd hier by ons geniet het. Ons hoop jy maak weer ‘n draai hier wanneer jy weer in ons area is.

Aloe Croft
Monique V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Ons het so lekker gebly al was dit net een aand. Dit was so gasvry, stil en rustig en baie veilig. Sal definitief weer oorslaap as ons in die area is. Weereens baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Groot plesier Monique, ek is so bly dat julle die tyd hier by ons geniet het en ons sien uit om julle weer hier by Aloe Croft te huisves.

Aloe Croft
Nadia V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met vriende

Uitstekende kliëntediens.

Dit was 'n absolute voorreg vir ons en vriende om by Aloe Croft vir die langnaweek te kon bly. Jenni, die eienaar, het werklik uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel, van besprekings vir aandete tot vars gebakte muffins Sondagoggend. Die eenheid was pragtig, skoon en het net daai "personal touch" wat mens tuis laat voel. Ons sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Nadia, dit was 'n groot plesier om julle te huisves en ons sien uit daarna om julle in die nabye toekoms weer te sien! Dankie dat julle alles so mooi netjies vir ons gelos het, julle is enige tyd weer hier welkom.

Aloe Croft
Daleen G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G
Enkelreisiger

Uitsonderlik.

Ongelooflike 2 dae veblyf by Aloe Croft. Dankie, Jenni vir jou gasvryheid en warm verwelkoming. Die vars gebakte, nog warm, muffin Saterdag oggend was 'n wenner! Fantastiese diens en absoluut 5-ster. Baie netjies en skoon met so paar ekstras wat ek baie verwelkom het, onder andere vars vrugte en nog so paar verrassings! Wonderlike plek vir 'n wegbreuk en naby al die Amber-sorgsentrums, indien jy jou geliefde ouers wil besoek. Tien uit tien, Jenni!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Daleen, vir jou aanmoedigende resensie. Dit was 'n groot plesier om jou te huisves en ons hoop dat jy in die nabye toekoms weer hier by Aloe Croft sal kom bly.

Aloe Croft
Marius B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met vriende

Absolutely fabulous and excellent.

Thank you Jenni for all the effort that you put in to make our stay absolutely amazing. What a nice place to arrive and really relax. This is one of the best establishments that I have ever stayed at. It is nearby the Midmar Dam and Merrivale for getting food and groceries. Nothing was too much of an effort and the reception was great. The kitchen and rest of the establishment are top quality. The surprise receiving hot muffins Saturday morning shows the commitment of Jenni's personal care and service to the guests. The making available of the braai facility to curb the cold was excellent for a cold Friday night. Thank you again and we will definitely visit you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Marius,
Thank you for your kind and encouraging review. It was an absolute pleasure hosting you and your special family. We hope to see you all again in the near future whether it be to attend another one of the many sporting events that take place in the Midlands or just to 'get away from it all' for a relaxing weekend away. Until then, take care!

Aloe Croft
Marilise V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V

Rustige atmosfeer.

Ons het die verblyf by Aloe Croft baie geniet. Dis veilig, skoon en rustig, weg van die gejaag. Jenni het baie moeite gedoen om ons gemaklik en welkom te laat voel. Ek sal Aloe Croft enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Marilise, dit was 'n groot plesier om julle hier by Aloe Croft te hê. Ek is baie bly dat julle hier goed uitgerus het en ek hoop dat ons julle weer in die nabye toekoms sal sien.

Aloe Croft
Albé N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albé N
Gesin met klein kinders

Lekker verblyf in 'n veilige omgewing.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Pragtige plek en het gevoel soos huis weg van die huis af. Jenni het baie moeite gedoen vir ons en ons het die verblyf baie geniet. Ek sal Aloe Croft enige tyd aanbeveel en ek sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Albé, dit was 'n groot plesier gewees om jou gesin by Aloe Croft to hê! Ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom!!

Aloe Croft
Lauretta B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauretta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike geriewe en kliëntediens van 'n baie toegewyde eienaar wat duidelik gesteld is op die gerief en welsyn van haar gaste.

Ons het die verblyf en persoonlike aandag deur die eienaar baie hoog op prys gestel. Het nooit gevoel dat ons privaatheid bedreig word nie en het heerlik geslaap en baie lekker op die stoep gekuier en die omgewing en aandgeluide geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Lauretta, ek is so bly dat julle die naweek by Aloe Croft geniet het. Dit was wonderlik om sulke gawe mense soos julle te ontmoet en ons sien uit daarna om julle weer in die nabye toekoms te sien as julle weer in die gebied kom kuier.

Aloe Croft
Christelle M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf.

Aloe Croft is presies soos wat die foto's wys. Die woonstel was baie netjies en skoon. Alles wat mens benodig word voorsien. Jenni is baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer by Aloe Croft oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Croft se terugvoer

Baie dankie Christelle, dit was 'n groot plesier om julle hier by Aloe Croft te hê en ons sien uit om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.



Aloe Croft
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sakabula-rylaan 57, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZtxDUejScrG9U1DF6hVeIqfDTsSpfVOnPTjpPDOaO4CP1rsCR1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 57 Sakabula Drive Merrivale 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.53421 30.23309
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem