Aloe-Garden Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aloe-Garden Accommodation voorsien selfsorg-akkommodasie sowel as 'n gesinseenheid in Oudshoorn. Die verblyf is sowat 1,2 km van die middedorp af geleë en bied 'n pendeldiens in en om Oudshoorn teen 'n addisionele koste. Aloe-Garden Accommodation is ook na aan die Kango-grotte en volstruisplase.

Ons kamers is bekostigbaar, skoon, netjies, en veilige parkeerplek, braaigeriewe, en gratis WiFi is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word. Ons het 3 selfsorgkamers met 2 enkelbeddens en 1 gesinseenheid. Die selfsorgkamers het kombuisies wat volledig toegerus is. Geriewe sluit die volgende in: en suite-badkamers, koffie- en teemaakgeriewe, privaat braai-areas, TV's met plaaslike SABC-kanale, linne en handdoeke.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aloe-Garden Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false