LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aloe-Garden Accommodation | LekkeSlaap
+15

Aloe-Garden Accommodation

Selfsorgkamers
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid se kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en ketel. Badkamer met stort, toilet en wasbak. Handdoeke en linne word voorsien. Privaat braaigeriewe, TV (OVHD-dekodeerder met 20 kanale), waaier, verwarmer en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid is nie toegerus vir selfsorg nie. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak, en toilet. Die tweede kamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Daar is 'n bad, wasbak, en toilet in die badkamer. Die leefarea het 'n eetkamertafel met stoele, 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met 'n OVHD-dekodeerder. En daar is privaat braaigeriewe en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keyterstraat 80, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0Zjg3ZDJlLTYzOTAtNDI1Zi1iN2NkLTcyOTc2YjY3ODVjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 80 Keyter Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.60204 22.19894
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!