LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grace Place | LekkeSlaap
+54

Grace Place

18 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelweiss-laan 449, Magalieskruin, Pretoria, 8000, Gauteng
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R633 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Grace Place bied gastekamers in Magalieskruin, Pretoria. Dié gastehuis is 13 km vanaf die middestad geleë en is ook 'n kort ent se ry vanaf ander geriewe en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en ander geriewe soos 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale. Ontbyt en ander maaltye kan teen verskillende kostes gereël word en in die eetkamer bedien word.

Verder bied die gastehuis gratis WiFi, braaigeriewe, wasgoeddienste en veilige parkeerplek vir voertuie. Troeteldiere wat opgelei is, is welkom indien vooraf gereël. Die gasheer het 2 vriendelike honde wat op die perseel woon.

Grace Place is ideaal as 'n oornagplek as gaste vir ontspanning reis of vir die naweek 'n inkopie-uitstappie beplan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Grace Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Edelweiss-laan 449, Magalieskruin, Pretoria, 8000, Gauteng
  • Gaste dink Grace Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R633
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R633
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelweiss-laan 449, Magalieskruin, Pretoria, 8000, Gauteng
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNDM0NzE1LTA2MGEtNDgyMy05NGVkLWNjZTE2YzU0NGVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R633  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 449 Edelweiss Avenue Magalieskruin 8000 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.690566 28.235553
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!