LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grace Place | LekkeSlaap
+54

Grace Place

18 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Grace Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hennie P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en vriendelik.

Tuiste weg van my huis.

Grace Place's terugvoer

Hennie
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete

Grace Place
Marita K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marita K
Enkelreisiger

Veilige verblyf in 'n rustige omgewing.

Die gastehuis is slegs 5 minute se ry van Montana hospitaal af en ek het nooit onveilig gevoel om in die aand vanaf die hospitaal na die gastehuis te ry nie. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyte was heerlik. Al wat gekort het was lugversorging in die kamer.

Grace Place's terugvoer

Beste Marita,

Dankie vir jou vriendelike woorde, ons waardeer dit. Volgende keer moet ons vir jou 'n luukse kamer met lugversorger bespreek.

Groete,
Walrie
Aloe Gastehuis Pretoria

Grace Place
Hennie H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H
Enkelreisiger

Gasvry!

Baie gemaklik, vriendelik, netjies en skoon.

Jacques R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing, rustig en stil.

Baie mooi omgewing, rustig en stil. Kamer was dalk nie heeltemal wat ons van die foto's verwag het nie, maar die vriendelike diens het opgemaak daarvoor.

Grace Place's terugvoer

Hi Jacques, dankie vir jou evaluasie.
Ons sien uit daarna om jul weer te sien.
Groete
Walrie
Aloe Gastehuis

Grace Place
Christa P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was slegs een aand, maar was amazing lekker!

Ons het dit baie geniet. Die ontvangs was die deurbraak om weer te gaan. Baie tuis en welkom laat voel. Baie dankie.

Grace Place's terugvoer

Beste Christa
Dankie vir die terugvoer.
Ons het jul geselskap geniet.
Geseende kersfees.
Groete
Walrie

Grace Place
Zaid O - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaid O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Was 'n wonderlike ervaring.

Grace Place's terugvoer

Baie dankie.
Groete
Walrie Aloe Gastehuis

Grace Place
Sebongile R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebongile R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aloe Guesthouse is very beautiful.

Wow! I had a very beautiful weekend away with my spouse at Aloe Guesthouse. Memorable place. The hospitality, wow! The management was so friendly, the place so clean. All in one word I can say is Aloe Guesthouse is the best. I will surely visit it again.

Grace Place's terugvoer

Dear Sebongile,
Thank you for your kind words.
Regards,
Walrie

Grace Place
Guillaume O - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige ligging teen die hange van die Magaliesberge.

Die geriewe en toerusting pas perfek by die ligging. Die gasvrou het die hele plek uiters smaakvol ingerig. Die hele ervaring was baie lekker en daar was geen fout te vind met enige aspek nie!

Grace Place's terugvoer

Baie dankie.
Groete
Walrie
Aloe Gastehuis

Grace Place
David K - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plattelandse gasvryheid in die stad.

Pak in jou oefenklere en swembroek. Sit 'n vleisie op die kole en ontspan met 'n fantastiese uitsig. Sal beslis weer daar wil oorslaap.

Chanel V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die ontbyt was heel goed, maar nie waarde vir geld nie.

Carina V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome and I would definitely recommend it to friends and family.

The view is out of this world. God's creation can really be enjoyed at Aloe Guesthouse. I also recommend the fantastic breakfast that we were served with.

Jacoba D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry. Sal weer so maak.

Maklik gekry. Kamer baie netjies. Ontbyt fantasties. Het gevoel of ons by ons eie huis is.

Anicky G - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anicky G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye ontvangs en vriendelike diens.

Waldi het ons van die oomblik van aankoms sommer tuis laat voel met haar vriendelikheid. Sal beslis weer van Aloe Gastehuis gebruik maak en dit ook by familie en vriende aanbeveel.

Ria P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria P
Besigheidsreis

Baie lekker!

Het dit baie geniet. Dit het gevoel soos my eie huis! Ek het al die geriewe en ruimte gehad. Dankie Walrie, hoop om weer by jou te kom bly as ek Pretoria toe gaan.

Petra C - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petra C
Gesin met tieners

Hostess was very welcoming

Lovely hostess, cleanliness and safety were good. First impression of room wasn't too great as it smelled like stale cigarette smoke. The bathroom needs work as the toilet lid was broken.But overall it was clean. In the kitchen there was no washing up liquid for dishes present. And no dish cloth.

Pauline V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline V

Baie aangenaam en netjies!

Die gastehuis is baie netjies en baie maklik om te kry. Die gasvrou is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Daar is 'n groot tuin en boma met 'n wonderlike uitsig.

Cindy P - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P
Besigheidsreis

Baie tuis en welkom gevoel.

Aloe Gastehuis was baie netjies en ek het werklik tuis gevoel. Ek sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak en dit aanbeveel aan my kollegas.

Ellen H - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ellen H
Gesin met tieners

Fantastic

For a one night stay it was a home away from home.

Vanaf R633
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R633
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R633
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelweiss-laan 449, Magalieskruin, Pretoria, 8000, Gauteng
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNDM0NzE1LTA2MGEtNDgyMy05NGVkLWNjZTE2YzU0NGVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R633  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 449 Edelweiss Avenue Magalieskruin 8000 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.690566 28.235553
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!