Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Hoofstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloe House is sentraal geleë in Hermanus en dis net 4 minute se stap van die middedorp, verskeie restaurante, winkels en die kranspaadjies waar mens kan walviskyk af.

Aloe House het 4 luukse suites wat oor die sonverhitte randvloeiswembad uitkyk. Elke suite is ruim met hoë plafonne en dakvensters om natuurlike lig in te laat. Elke suite het sy eie privaat sitkamer met 'n slaapbank en skuifdeure wat dit van die slaapkamer skei, asook 'n volledige en suite-badkamer. Daar is ook 'n gesin-suite wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 3 kinders.

Elke suite beskik oor 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n verwarmer, 'n waaier, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, 'n telefoon en 'n kluis. Al die kamers bied toegang tot die swembad en handdoeke word voorsien.

Alle tariewe sluit 'n volle plaas-ontbyt in. Jou motor word ook sorgvuldig gewas terwyl jy ontbyt geniet ? net van Maandag tot Vrydag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Aloe House
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 9

Ligging

  • 53 Hoofstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Hoofstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhYzNhN2Y5LTY1NjYtNDZhNC1iZmI4LTMwZmZmM2EyNGZmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 53 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418975481829 19.235065784061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem