Pennington Akkommodasie by Aloe Ridge | LekkeSlaap
+25

Aloe Ridge

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden Rock Forest-landgoed, Ou hoofpad, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Aloe Ridge is 'n moderne selfsorgvilla en is op die Eden Rock Forest Landgoed in Pennington geleë. Dié smaakvolle dubbelverdiepinghuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in dié kusdorp.

Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Dié twee kamers deel 'n badkamer. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met al die nodige toebehore.

Die leefarea langsaan het stapeldeure wat toegang bied tot die stoep met 'n braai-area. Die onthaalarea het 'n uitsig oor die tuin en die swembadarea. Gratis WiFi word voorsien en daar is lugversorging.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerhek. Dié landgoed is langsaan Selborne Gholfklub en naby verskeie restaurante en die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Aloe Ridge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Aloe Ridge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Eden Rock Forest-landgoed, Ou hoofpad, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Aloe Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden Rock Forest-landgoed, Ou hoofpad, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39uNaBT5qctLrZc0HdOREHQ281m5kc0zOq2TMr2q2jYhyyLTsu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Eden Rock Forest Estate Old Main Road 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.376216696311 30.681955192204
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za