Aloe Ridge Self Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aloe Ridge Self Catering is 'n gerieflike woonstel in 'n pragtige inheemse tuin wat in Gillitts geleë is. Dis net 'n kort entjie se ry van Durban se sakekern af.

Die woonstel bestaan uit 4 slaapkamers, 4 en-suite badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea met 'n TV. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die woonstel word daagliks, behalwe Sondae en openbare vakansiedae, skoongemaak. Daar is 'n lieflike rotsswembad en braaigeriewe vir die gaste asook veilige parkeerplek op die perseel.

Alhoewel Durban semi-tropies met hoë humiditeit is, is Gillitts se humiditeit net hoog wanneer dit in die somer bewolk is. Dit is in die misbelt geleë wat beteken dat daar heelwat mis is. Hierdie stand van sake verleen 'n plattelandse atmosfeer aan Aloe Ridge.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aloe Ridge Self Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za