Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Suite

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dumontstraat 2, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Suite is 'n pragtige en knus eenheid in die prentjiemooie Paarl. Hierdie versteekte juweel bied rustige selfsorgverblyf vir die perfekte wegbreeknaweek.

Hierdie suite het 1 slaapkamer op die boonste verdieping. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-oopplanbadkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die slaapkamer het ook 'n TV met 'n slim-mediaboks en WiFi is beskikbaar. Die balkon bied lieflike see-uitsigte.

Daar is 'n oopplan-kombuis en leefarea onder. Die kombuis is met basiese verhit-en-eetgeriewe toegerus wat 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Daar is 'n eetarea met 'n toonbank met 2 sitplekke waar gaste etes kan geniet en die sitarea het gemaklike rusbanke. Gaste kan langs die swembad uitspan of braai.

Aloe Suite is naby plaaslike kruidenierswarewinkels, restaurante en bekende wynplase. Daar is verskeie trouvenues in en rondom Paarl wat dit die ideale oornagverblyf maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Aloe Suite sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Aloe Suite
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Dumontstraat 2, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dumontstraat 2, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec8930bce2ebb023af0124e5b4995f1216142c7b61a35b9fb822afad6f5be8d37c2977e097e7dfb51a7326919885bd703edc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 2 Dumont Street Courtrai 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.769417502244 18.952951312828