Aloea Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aloea Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Pennington geleë is. Dis lekker naby die pragtige swemstrand.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Wit linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n plafonwaaier en is met plaaslike kuns versier.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 10 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het ook 'n kuierarea met braaigeriewe, 'n swembad en 'n groot tuin. Parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Aloea Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Spaans

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aloea Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]