Hoedspruit Akkommodasie by Aloes Bush Stay | LekkeSlaap
+23

Aloes Bush Stay

3 resensies
Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoringstraat 638, Hoedspruit Wildlandgoed, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R780 R624 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Aloes Bush Stay bied rustige gastekamerverblyf in 'n privaat huis op die veilige Hoedspruit Wildlandgoed. Dit is sommer op die Krugerwuildtuin se voorstoep. Die kamer het al die nodige toebehore vir 'n rustige wegbreek.

Aloes Bush Stay bied verblyf in 2 gastekamers, Die Pumba-kamer en Die Tuinkamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n plafonwaaier, TV en 'n mikrogolfoond. Die kamer het groot vensters sodat jy die uitsig oor die bos en wild kan geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Tee, koffie, tuisgemaakte beskuit, 2 tipes pap, sap en 'n bottel water word voorsien.

Daar is 'n stoep buite. Braaigeriewe is beskikbaar en parkeerplek op die perseel is ingesluit. 'n Plonspoel is ook beskikbaar. Daar is geen kookgeriewe nie, maar dit kan op versoek gereël word. Lugversorging is teen addisionele koste in die Tuin Kamer beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Aloes Bush Stay
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Knoppiesdoringstraat 638, Hoedspruit Wildlandgoed, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Aloes Bush Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R780
Vanaf R624
per nag (plek vir 3)
was R780
Vanaf R624
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knoppiesdoringstraat 638, Hoedspruit Wildlandgoed, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7A2yP66YMbILPvUmSae7TzV3SKmKQSo3KDQBundcBDEVp83HFH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R780, nou Vanaf R624  per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 638 Knoppiesdoring Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -24.350361 30.970111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za