LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aloes Country Inn | LekkeSlaap
+19

Aloes Country Inn

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Langs die N4, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Aloes Country Inn is teen die voet van die Elandsvallei-heuwels aan die oewer van die Elandsrivier naby Waterval-Onder geleë. Dit is werklik die poort na die Laeveld, omring deur die skoonheid van 'n unieke natuurlike omgewing.

Gehalte-kamers met gemaklike beddens en asemrowende uitsigte oor die Elandsrivier en -vallei maak jou verblyf een vir die boeke. Ons het 4 selfsorg-eenhede en 4 dubbelkamers wat almal en suite-badkamers het. Ons het eenhede wat ingerig is vir gestremde gaste. Die kamers is ontwerp om jou koel te hou op die warmste dag met 'n veranda met skaduwee waar jy kan ontspan en die uitsig kan bewonder.

Ons kombuis berei op versoek maaltye voor en ons het ook braaigeriewe as jy eerder buite wil kuier. Ons volledig toegeruste kroeg, The Hillbilly Bar, is die ideale plek om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet nadat jy heel dag die omgewing verken het. Ons het ook 'n unieke speelterrein vir kinders.
Ons kan ook voorsiening maak vir die enkelreisiger, paartjies of groepe en doen op versoek spyseniering vir groot byeenkomste, troues en verjaarsdagpartytjies.

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Aloes Country Inn
Netheid
3.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Doornhoek Plaas, Langs die N4, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Aloes Country Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Langs die N4, Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADOPaoSz11aAJ46aVwL3DNaqVizod6aQNd6zsfTazKdjVZW2c2D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 4 Doornhoek Farm Off the N4 1195 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.64508565394 30.374567725739
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!