LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aloes Guest House | LekkeSlaap
+24

Aloes Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir Aloes Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Miandi B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, baie veilig en netjiese kamer.

Gasvry en vriendelik.

Lionel M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ontspannend, skoon en veilig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Enjoyable.

Relaxing, clean and safe.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Aloes Guest House's terugvoer

Dear Lionel,
Thank you for your feedback on Aloes Guest House.
We are happy to know that you enjoyed your stay.
Hope to welcome you back, again soonest.
Kind Regards,
Mrs vd Ryst

Aloes Guest House
Jaco S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Heerlik gebly, skoon, veilig en baie netjies.

Aloes Guest House's terugvoer

Liewe Jaco,
Baie dankie vir jou terugvoer in verband met jul verblyf by Aloes Guest House.
Ons kliente se gerief is vir ons baie belangrik en dit is fantasties om te hoor dat U die verblyf
by ons geniet het. Hoop om u binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Annelie van der Ryst

Aloes Guest House
Dudley M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Dudley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate - but not much warmth and personality.

On arrival we saw a puddle of car glass - obviously a car had been broken into previously. This fact made us very nervous regarding our safety. A good policy would have been for management to sweep up the glass - especially if we had children with us - they could possibly have been barefoot with all the glass around.

Dries V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik plek.

Hulle restaurant maak die lekkerste kos.

Aloes Guest House's terugvoer

Liewe Dries,
Baie dankie vir U terugvoer. Dit is heerlik om te weet dat julle, jul verblyf en etes by ons geniet het.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Vriendelike groete,
Annelie van der Ryst

Aloes Guest House
Petra S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Ongelukkig moet die sleutel op 'n ander plek gekry word, maar verder is dit 'n gerieflike, ruim kamer en badkamer. Alles is baie skoon en netjies en TV met KykNet was 'n bonus. Min gastehuise waarin ons nog gebly het, het die kanaal. Ons kan Aloes beslis aanbeveel.

Aloes Guest House's terugvoer

Liewe Petra,

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is so bly julle het by ons oornag en jul tydjie hier geniet.

Vriendelike Karoo Groete,
Annelie van der Ryst

Aloes Guest House
John J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Dankie.

Corne S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne S

Gerieflik vir een nag se oorslaap vanaf of na die Kaapse kus.

Die hek het nie mooi gewerk nie, maar andersins was alles werkend en gerieflik. Goeie waarde vir geld.

Meryl S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended stop over.

Everything was really comfortable. The air conditioning was a real bonus.

Reinette E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette E
Gesin met tieners

Heerlike, rustige kuiertjie in die Karoo.

Ons het heerlik gebly en goeie diens gekry. Daar was ongelukkig nie die oggend vir ons water om te stort nie, maar ek verstaan dat die dorp 'n waterprobleem het.

Nicolene V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene V
Gesin met tieners

Netjies, skoon, rustig en veilige verblyf.

Enigste negatief is dat die sleutel nie by dieselfde perseel as die gastehuis is nie, moes ook by 'n ander adres gaan eet as waar die gastehuis is. Verder geen klagtes.

Christa E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik om na langpad in skoon en netjiese plek af te pak vir nag.

Baie netjies, modern, lugversorging was 'n plus, ander plekke gee vir jou 'n waaiertjie in die Desember hitte.

Stefan A - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan A
Gesin met klein kinders

Sal vir seker weer daar oorslaap.

Ideale halfpad-stop tussen Gauteng en die Tuinroete. Staff was vriendelik en behulpsaam. Kamer was skoon en netjies. Bed was baie gemaklik. En die lugversorger bo die bed was hemels op so warm Karoo-aand.

Mel D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel D
Saam met vriende

Stunning accommodation.

This is a must stop over accommodation in Middelburg - beautiful air-con rooms with a clean pool - the restaurant and service is top notch with friendly awesome people and a lovely menu - really enjoyed our stay.

Hennie A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, goed ingerig. Mooi interieur.

Ek het het by Celtis aangemeld wat op dieselfde perseel as Aloes is. Ek het in 2016 saam met my gesin daar aandete geniet. Die kos en diens was puik. Hierdie jaar was die diens ook goed maar die kos was skokkend swak. Die uieringe en skyfies was oorgaar, verbrand en het galsterig gesmaak. Die gekrummelde vark was oorgaar en taai. Ek glo ou, of olie van swak gehalte is gebruik. Op pad uit kon mens die oliereuk vanuit die kombuis ruik. Ek glo bestuur was nie van die probleem bewus nie anders sou hulle dit dadelik aangespreek het.

Wessel V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik.

Baie netjiese en gerieflike verblyf. Vriendelike diens en hulp.

Sandra P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra P

Skoon en netjies.

Skoon, netjies, sal dit aanbeveel.

Erik A - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erik A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Het heerlik geslaap. Kan beslis aanbeveel.

Netjies, skoon en gerieflik. Bevat alles wat nodig is vir oornagverblyf. Het om 21:00 gearriveer en ontvangs was dadelik beskikbaar. Sal beslis weer hier oorslaap.

Alta P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens was goed, maar ligging direk langs hoofroete met vragmotors deur die nag veroorsaak dat die gastehuis nie aanbeveel word nie.

Diens was goed. Kos was uitstekend. Kamer het erg na rook geruik - dit het die verblyf onaangenaam gemaak. Ligging van gastehuis direk langs hoofroete met vragmotors wat deur die nag ry het dit moeilik gemaak om 'n goeie nagrus in te kry.

Henk P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P
Gesin met tieners

Gemaklik.

Heel voldoende aan ons behoeftes.

Dirk H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restaurant baie goed maar kamer glad nie 4-ster nie.

Sal eerder in Celtis oornag as Aloe. Badkamer was nie 1-ster nie.

Thomas J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense. Plek is skoon en netjies.

Ons moes ons oorslaap met een dag vervroeg - in die besige Kerstyd. Dit is met baie begrip en tegemoetkoming gedoen. Dankie.

Nanette S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nanette S
Gesin met klein kinders

Gerieflike oornagverblyf.

Die kamer was baie skoon, netjies en het alles bevat wat benodig sou word vir oornagverblyf. Die restaurant se kos was puik en is aan te bevele. Ons het 'n 9 maande oue babatjie. Die eienaars het geen probleem gehad om vir ons 'n bykomende kampeerbedjie in die kamer toe te laat sonder addisionele kostes nie. Die enigste gerieflikheid wat onbreek, was 'n bad, veral met die kleinding in ag genome.

Eben K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te naby aan hoofpad, maar lugversorger het darem gehelp met hitte.

Dit was skoon, maar te naby aan die hoofpad, kon vragmotors hoor deur die nag.

Philip D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer daar oorbly!

Die diens was fantasties (hulle was bereid om selfs redelik laat in die aand vir ons te wag), alles was baie netjies en skoon en die ontbyt was lekker. Ons sal verseker weer daar oorslaap!

Gezi D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gezi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs was uitstekend. Personeel vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies en ons kon "LekkeSlaap"!

Ons sou graag nog koffie wou gehad het, en 'n bietjie melk sou ook lekker wees.

Dr Ca & Mrs Mm F - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dr Ca & Mrs Mm F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reasonable stay

A reasonable place to stay at BUT reception, kitchen & restaurant staff need to up their game and get better training.

Nico M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Besigheidsreis

Clean, quiet, friendly host. A lovely rest stop after a long day driving.

A lovely, quiet Guest House. Professional with friendly service. Rooms are clean and cosy. Will definitely stay again.

Lizette G - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette G
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam. Netjies en smaakvol toegerus.

Ons het heerlik oorgeslaap op pad terug van die Kaap af. Die eenslaapkamer woonstel waarin ons gebly het, was baie goed toegerus, en die linne en handdoeke was mooi wit. Ons het ook van die restaurant gebruik gemaak: regte boerekos wat ons ook almal geniet het. Die ontvangsdame, Maggie, is nie net vriendelik nie, maar ook hoogs bekwaam.

Petrus R - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, ons was uiters tevrede

Ons het nie by aloes gebly nie maar by die hoof gastehuis. Ons was baie goed ontvang, die kamer was pragtig, aandeye by resturant was goed en ons het regtigndit baie geniet.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Meintjies Straat, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA854bbe606af2cffc7e58f01c6a8f00873b56fa49034856dbb3cb85477a431b8b7d6594cc36348d49721e19d1c9e85fc9bbf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 62 Meintjies Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 16:00-21:00 10:00 -31.487 25.00754
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!