Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe's Rest Camp

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 352

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 53 resensies vir Aloe's Rest Camp
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Koos S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kamp met netjiese geriewe.

Ons het baie lekker gebly. Ek sal die verblyf aanbeveel vir groepe van agt wat al vier tente bespreek. Die kamp is baie lekker, dit is net bietjie vreemd om 'n kombuis met vreemdelinge te deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Koos,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde en ervaring by Aloes Rest Camp te plaas.

Die gemeenskaplike kombuis is 'n normale fasiliteit terwyl jy kamp.

Ons hoop om jou binnekort te sien.

Groete,

Span Doringpoort

Aloe's Rest Camp
Susan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorgelooflik lekker gekuier, sal dit beslis weer kom doen!

Het so lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Susan,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde en ervaring by Aloes Rest Camp te plaas.

Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet.

Ons hoop om jou binnekort te sien.

Groete,

Span Doringpoort

Aloe's Rest Camp
Tiaan J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, gemaklik, waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly, die tente en gesamentlike kombuis is meer as wat 'n mens nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Beste Tiaan,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde te plaas,

Ons is bly jy het jou verblyf geniet en ons sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Groete,

Span Doringpoort

Aloe's Rest Camp
Marilee L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilee L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vreeslik lekker gekuier. Ons sal wel voorstel dat hulle 'n klein stelsel kry om ten minste die waaier in daardie hutte te laat hardloop tydens die beurtkrag. Sonder 'n waaier is die hutte vreeslik warm in die aand/dag.

Baie lekker gekuier. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Marilee,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas.

Ons vra wel om verskoning dat die waaier nie in die tent was nie aangesien elke tent sy eie waaier moet hê. Dit is reggestel.

Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n verblyf.

Beste wense,

Span Doringpoort

Aloe's Rest Camp
Carine S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Skoon, netjiese tentverblyf. Vir mense wat kamplewe ken, hetsy tent- of karavaanverblyf, is hierdie bobaas. Mense kan met 'n geruste hart hier bespreek. Dankie Marinda, al jou akkommodasie-opsies is puik. En Marinda is 'n besonderse gasvrou. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Carine,

Baie dankie vir die wonderlikste terugvoer.
Ons is bly om te hoor jy het jou Doringpoort-ervaring geniet.
Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n kuier.

Beste wense,
Span Doringpoort

Aloe's Rest Camp
Hendrik Jacobus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte blyplek, baie bekostigbaar en lekker naby Kruger Park se ingang.

Marina, ons gasvrou was super vriendelik en hulpvaardig met ons aankoms. Jy voel dadelik welkom. Baie bekostigbaar en met al die "creatue comforts" wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Hendrik,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas.

Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n verblyf.

Beste wense,

Span Doringpoort

Aloe's Rest Camp
Mary M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Regte boskamp ervaring met eie tent en badkamer en gedeelde kombuis.

Heerlik ontspan tussen bos, bokke en baie voëls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Mary,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas.

Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n verblyf.

Beste wense,

Span Doringpoort

Aloe's Rest Camp
Hennie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste verblyf langs die wildtuin.

Marina het ons baie hartlik ontvang. Die verblyf is rustic soos ons dit verkies. As jy hou van tentkamp met die naggeluide om jou is dit ideaal. Vir twee nagte het die leeus langs die Krokodilrivier gebrul en dit was 'n voorreg om dit te ervaar. Die verblyf is in Marlothpark en die rooibokkies, vlakvarke, kameelperde, koedoes, muishonde en nagapies het rondom ons geboer. As ons langer kon bly sou ons. Selfoonsein is nie altyd beskibaar nie, maar dis nie 'n negatief nie. Dis 'n voorreg om hier in die bos te bly. Hopelik kruis ons paadjies gou weer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike plekkie. Sal beslis weer gaan kuier in die kouer maande. Bietjie kamp, bietjie bos.

Het die buitelewe te lekker ervaar. Leeus, hiënas en seekoeie gehoor. Het als wat nodig is gehad. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Elmarie,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas.

Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n verblyf.

Beste wense,

Span Doringpoort

Aloe's Rest Camp
Anna K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K
Enkelreisiger

Baie rustige plek.

Dis 'n baie netjiese plek, baie rustig en jy voel so naby die natuur. Dis te wonderlik om in die oggend wakker te word met die roep van die visarend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Anna,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas.

Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n verblyf.

Beste wense,

Span Doringpoort

Aloe's Rest Camp
Yolandie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie V
Gesin met tieners

Fantasmagories.

Puik, saligheid vir die siel, natuur is pragtig. Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Vriendelik personeel. Gemaklik, gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Yolandie,

Baie dankie vir jou vriendelike woorde, ons het dit geniet om jou by die eiendom te hê en sien uit daarna om jou weer te sien.

Beste wense,

Span Doringpoort

Aloe's Rest Camp
Colleen H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen H
Gesin met tieners

Great.

Great, thanks for a wonderful stay, would recommend you to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Good day Colleen

Thank you for taking the time to write us this wonderful review.

Kind Regards

Carien

Aloe's Rest Camp
Charlotte P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal getaway for couples.

Peaceful and beautiful scenery within walking distance from the Crocodile River with a variety of wildlife roaming around. Professional staff. Well equipped. Exceeded experience. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Wow Louise and Charlotte, thank you so much for the amazing and kind words in your review. We enjoyed having you stay with us and look forward to welcoming you back soon. All the Best. Colin and Carien

Aloe's Rest Camp
Werno V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werno V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en hulpvaardig. Lekker uit die oog terwyl hul nie nodig was nie.

Regtig wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Beste Werno,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas.

Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf geniet en sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Beste wense,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Andre L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Enigste wat nie lekker is nie is die gedeelde kombuis-area, maar andersins is dit puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Andre

Baie dankie dat u die tyd geneem het om u resensie en vriendelike woorde te plaas.

Slegs ons tentkamp het die gedeelde kombuis en al die ander eenhede het hul eie kombuise. Die meeste kampeerplekke het wel gedeelde kombuise.

Ons sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Beste wense,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Mari V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Ons het die naweek vreeslik geniet. Dit was rustig, niemand het ons gepla nie en ons het lekker geswem.

Die werkers is baie gaaf en hulpvaardig. Ons het geen klagtes nie. Die tente is netjies en skoon en die waaiers help vreeslik baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Mari,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas.

Ons vra om verskoning dat ons nie by die Lodge was nie en dit is wonderlik om te hoor die personeel het so goed na jou omgesien in ons afwesigheid.

Ons sien uit daarna om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Aloe's Rest Camp
Alta G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker donker in die nag.

Baie lekker as jy 'n groep van jou eie is. Te naby vir my saam met vreemde mense. Vertel net vir mense hoe 'n gasstort werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Hi Alta, thank you for taking the time to post your review and kind words. We are glad you enjoyed your stay. We do apologise if the shower instructions were not carried over, as this is a standard procedure. We are aware most guests do not know how to work with gas geysers. Regards,
Colin and Carien.

Aloe's Rest Camp
Daleen D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike ervaring gewees vir Anton en my.

Ons wil met al ons kinders weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Daleen

Dankie vir jou wonderlike resensie. Ons het dit geniet om jou by die Lodge te hê en sien uit daarna om jou saam met jou gesin terug te verwelkom vir nog 'n kuier.

Groete,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Pieter V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met vriende

Baie oulike, goed toegerusde tentkamp. Ideaal vir groep van 8 om te kuier.

Vir 'n verandering genoeg ys/vrieskaste! Hou van die blikborde en -bekers. Mens sal 'n plonsbad waardeer in die warm somer tye. Daar is darem 'n tuinslang met 'n sproeier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Hallo Pieter,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde en goeie resensie te plaas.

Met betrekking tot die swembad is daar een beskikbaar oorkant die pad by die Lodge fasiliteite en ons vra om verskoning dat ons dit nie duidelik gemaak het met aankoms nie.

Ons het dit geniet om julle almal by ons te laat bly en sien uit daarna om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Beste wense,

Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Gert S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Enkelreisiger

Stunning, stunning, stunning!

Staff is baie vriendelik. Alles is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Gert,

Baie dankie vir jou mooi woorde.

Ons het dit geniet om jou te huisves en is bly jy het jou verblyf in ons tentkamp geniet.

Ons sien uit daarna om jou weer te sien.

Groete,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Div D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Div D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van ons lekkertse kuiers in jare.

Die naggeluide is onbeskryflik vanuit die tent. Sou nie dieselfde gewees het in enige eenheid nie. Diere loop vrylik in die park rond en met 'n 100 meter stap kyk jy uit oor die wildtuin. Amper alle diersoorte vanuit die park self gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Beste Div,

Baie dankie vir die goeie resensie en 'n beskrywing van wat uit die kamp gehoor kan word.
Ons het dit geniet om jou by die Lodge te hê en sien uit daarna om jou weer te sien.

Groete
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Tokkie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het uitstekende diens gekry en alles was perfek en reg vir ons.

Dit het soos 'n vakansie gevoel, ons het dit regtig baie geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Marlene,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou goeie resensie te plaas. Ons sal die hele span laat weet hoeveel jy jou verblyf geniet het.
Ons sien daarna uit om jou terug te verwelkom.

Groete,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Matilda A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Was ongelooflik lekker. Baie netjies en baie goed geleë. Sal dit veral aanbeveel vir groepe met die gemeenskaplike braai en kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Matilda,

Sjoe, baie dankie vir die baie mooi woorde en goeie resensie.
Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het om die resensie te skryf en ons het dit geniet om jou by die Lodge and Tented Kamp te ontvang.
Ons sien uit daarna om jou in die nabye toekoms weer te sien.
Beste wense,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Liza V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Gesin met tieners

Heerlike verblyf met alles wat mens nodig het.

Die ligging en uitleg was baie mooi so in die bosveld en langs die rivier. Die tente en en suite-stort was baie gerieflik. Sou net graag 'n plekkie wou hê waar jy jou klere kan ophang. Die kombuis is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het en meer. Dit is naby Krokodilhek en maklik om Wildtuin toe te gaan vir die dag. Ons was 'n geselskap van 8 mense en het regtig baie lekker saam gekuier om die vuur. 'n Plek om aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Liza en Familie
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas. Ons waardeer jou kommentaar baie en soos bespreek kyk ons ​​na 'n plan vir hangspasie.
Ons is bly jy het lekker gebly en sien uit daarna om Goyu in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Beste wense,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Anita V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V
Saam met vriende

'n Aangename verrassing. Sagte bed. Gerieflike kombuis.

Die oorslaap hier was regtig 'n lekker ervaring. Alles was skoon en baie gerieflik. Ons is vriendelik ontvang en sal beslis weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Anita
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jou in die nabye toekoms te sien.
Beste groete, Colin en Carien.

Aloe's Rest Camp
Laurina S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier so tussen die bome en die diere wat kom inloer.

Ons was gelukkig om in die mid-week alleen die hele kampplekkie vir onsself te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Laurina,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike resensie te plaas. Ons hoop om jou binnekort te sien vir nog 'n verblyf.

Groete, Colin en Carien.

Aloe's Rest Camp
Liza R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en ons is ontvang by die terrein en het baie tuis gevoel.

Heerlik, veral as dit saam met familie kan wees, want die tente kyk na mekaar toe. Gelukkig het ons maats gemaak met die ander kampers. Dit sou nie lekker gewees het as dit nie ons tipe mense daar was nie aangesien die kuierarea, kombuis en braai saam gebruik word. Maar ons het dit baie geniet en het heerlik gerus en by die groot boma gekuier. Ons sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Liza

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas. Ons het dit geniet om julle by ons te laat bly en sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Groete,

Colin en Carien.

Aloe's Rest Camp
Chante L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante L
Saam met vriende

The tented camps are lovely and private, I love the open top bathroom. We didn't see any animal unfortunately but would definitely go again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Dear Chante,
Thank you so much for your kind words and for taking the time to post your review. We do appreciate it.
As you are aware Marloth Park has free roaming animals so unfortunately there are no guarantees when coming to animals. In the past few days we have had a few herds of Zebra, Wildebeest, Kudu and Warthogs not forgetting a Dazzle of Giraffe, so it really is luck of the draw as any animal spotting.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Regards,
Colin and Carien

Aloe's Rest Camp
Theunis C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie goed toegerus.

Baje skoon, netjies en die kombuisarea is baie goed toegerus. Ons was vriendelik verwelkom. Aloe's Rest Camp is ook naby aan die winkelsentrum wat vir my 'n bonus was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Beste Theunis,

Dankie dat u die tyd geneem het om u wonderlike resensie en beskrywing van die eiendom te plaas.

Ons sien uit daarna om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Groete,

Colin en Carien.

Aloe's Rest Camp
Richard L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard L
Besigheidsreis

Heerlik stil en gemaklik gewees.

Was wonderlik om in die oggende wakker te word met die roep van die fisante en in die aande na die naggeluide te luister en die seekoeie in die rivier te hoor blaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Richard,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas. Ons waardeer dit opreg en hoop om jou in die nabye toekoms te sien vir nog 'n reis.

Groete, Colin en Carien.

Aloe's Rest Camp
Maré L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maré L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tentkamp vir my en my man.

Met die aankoms daar was die mense net vriendelik en behulpsaam. Om in die tentkamp te kon bly was soos om in die bos te bly. Dit was 'n ongelooflike ondervinding. Ons beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Marietjie,
Sjoe! Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer jou vriendelike woorde opreg en ons sien uit daarna om oyu bank in die toekoms te verwelkom.
Beste wense,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Chantal E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer saam geliefde.

Dit is so wonderlik om rustig te sit by jou kampplek en die wonderlike geluide te hoor van die natuur. Selfs in die aande om die vuur saam wonderlike mense te kuier. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike en vriendelike woorde. Ons het dit geniet om jou te huisves en ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom.

Aloe's Rest Camp
Daleen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, feit dat toilet en stort deel van tent is, is heerlik. Matras moet eintlik vervang word. Nie meer goeie kondisie nie.

Heerlike, ontspanne atmosfeer. Het meer naggeluide van diere daar gehoor as by Onder Sabie in wildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Hallo Daleen,

Dankie vir jou terugvoer en kommentaar. Die matras is verander.

Ons hoop om jou te sien vir nog 'n verblyf.

Groete,
Colin

Aloe's Rest Camp
Bonita H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita H
Besigheidsreis

Baie lekker.

Baie aangenaam en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Bonita,

Dankie dat jy jou vriendelike woorde geplaas het en die tyd geneem het om jou resensie te plaas.

Ons waardeer dit en sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Marietha M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marietha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Hulle kan miskien die spieëlkassie vervang met 'n hangkassie. Die tasse lê die hele vloer vol en die spasie is baie beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Marietha,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas. Ons waardeer dit. Ons het kennis geneem van jou aanbeveling van die klerekas, maar toe ons ons navorsing gedoen het voor die opening van die tente was daar meer versoeke vir 'n spieël van dames om daar hare en grimering te kon doen. Ons sal dit steeds in gedagte hou sou ons meer kommentaar kry, ons sal dit aanspreek. Daar is 'n plat bankie in elke tent geplaas om as 'n tasstaander gebruik te word.

Beste wense,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Amori S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amori S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek om te kom rus.

Maak seker jy kom met 'n bakkie of 'n voertuig wat hoog van die grond af is, want die pad soontoe is nie geskik vir 'n gewone kar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Amori,

Baie dankie vir jou goeie resensie en dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde te plaas. Ons hoop om jou in die nabye toekoms te sien.

Groete,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Noel D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Noel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfactory.

The camp is nicely set up. Tents are as the pictures show. The only suggestion is to maybe close up the bathroom with a roof because when it rains you can't use the toilet and toilet paper wet. Otherwise a nice stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Noel

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en jou vriendelike woorde te plaas.
Dankie vir die voorstel rakende die badkamer.
Ons sal kyk om dit te verbeter.
Ons is bly jy het jou verblyf geniet en sien uit daarna om jou in die toekoms te sien.
Groete,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Kobus S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras oor die gerief van die tente. Baie netjiese kombuisarea.

Tente was baie netjies. Badkamer was mooi skoon en was veral verras oor die buitestort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Kobus

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en jou vriendelike woorde te plaas.
Ons is bly jy het jou verblyf geniet en sien uit daarna om jou in die toekoms te sien.
Groete,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Haretsamayengtravela K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Haretsamayengtravela K
Enkelreisiger

The place was awesome.

I really feel that you are in the world and everything was perfect that was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Hi Haret,
Thank you for the amazing review and thank you for taking the time to post it.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Best Regards,
Colin and Carien

Aloe's Rest Camp
Juanita C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita C

Lekker kuier gewees, skoon veilig en baie vriendelike mense. Sal dit beslis aanbeveel

Veilig en baie vriendelike mense, sal dit beslis aanbeveel die tent is 'n lekker ervaring en dit voel soos kamp met die luuksheid van 'n huisie. Waarde vir geld beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Juanita,
Sjoe!! Baie dankie vir die wonderlike resensie en sulke mooi woorde.
Ons sien uit daarna om jou in die toekoms te sien vir nog 'n verblyf.
Groete,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Yolanda N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Alles is skoon en netjies. Het alles wat nodig is.

Kan die plek regtig aanbeveel. Ons het lekker gekuier. Was vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Hallo Yolanda,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas, ons waardeer dit opreg.

Ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom.

Groete,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Gerrit P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit P
Saam met vriende

Heerlike kampatmosfeer.

Ons het heerlik gekuier en die ligging is uitstekend, naby die rivier en wild.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Beste Gerrit,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om u wonderlike resensie te plaas, ons het dit geniet om by u te bly en sien daarna uit om u weer te sien.

Groete,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Renatha B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renatha B
Saam met vriende

Lekker braai.

Buite-area met diere-geluide en vars lug. Die water was net koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Liewe Renata,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas, ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet en hoop om jou weer te sien.
Groete,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Anuske P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anuske P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste boservaring met die skoonste en netjiesste verblyf.

Vriendelike en behulpsame personeel. Aloe's Rest Camp is 'n uitmuntende tentekamp met baie vriendelike en behulpsame personeel. Die tariewe is skoon en netjies en baie goed georganiseerd. Dis 'n behoorlike boservaring waar die hiënas en ander diere gehoor kan word. Ons was baie tevrede met ons verblyf en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Baie dankie dat u wonderlikste resensie geplaas het. Ons waardeer u woorde opreg en sal die hele span van u resensie in kennis stel. Ons sien daarna uit om u Desember te sien vir u rustige besoek gedurende Kersfees.

Aloe's Rest Camp
Tracey H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey H
Enkelreisiger

Extremely peaceful and relaxing

Superb accommodation. Neat and immaculate. Great idea and quiet location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Hi Tracy,
Thank you so much for taking the time to post your wonderful review, we really appreciate it. We enjoyed having you stay with us and look forward to seeing you in the future for another visit.
Regards
Colin and Carien

Aloe's Rest Camp
Leandrie J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandrie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike en gerieflike tenthuise. Die buitelugstort en badkamer was vir die boeke.

Dis 'n baie lekker en stil blyplek. Beslis baie potensiaal en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Beste Leandri,

Dankie dat u, u vriendelike woorde geplaas het, en ons is bly dat u ons tentkamp geniet het.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Beste wense,

Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Esmeraldi H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeraldi H
Gesin met klein kinders

Heerlikste paar dae!

Aloe's is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Beste Esmeraldi,

Baie dankie vir u wonderlike resensie
Ons is bly dat u die verblyf geniet het en sien daarna uit om u in die toekoms te sien.
Beste wense,
Colin en Carien.

Aloe's Rest Camp
Nicola G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tentkamp met al die geriewe.

Ons het baie lekker gebly en daar was wonderlike bosgeluide soos uile, hiënas wat roep en selfs 'n leeu in die nag. Goeie opsie as jy lus is vir kamp, maar nie lus vir die opslaan, uitpak, oppak-roetine nie. Die gesamentlike kombuis het alles wat nodig is en genoeg yskas- en vriesplek vir al die tente. Reisigers moet net weet dis 100% selfsorg. Die werkers en skoonmaakspan kom bitter vroeg in en dit het gepla, want ons was nog besig met ons eerste koppie koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Beste Nicola,

Baie dankie vir u wonderlike resensie en 'n volledige beskrywing van die kamp.
Ons is bly dat u die verblyf geniet het en sien daarna uit om u in die toekoms te sien.
Beste wense,
Colin en Carien.

Aloe's Rest Camp
Gerda W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Nice and quiet bush stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Hi Gerda,
Thank you for taking the time to post your review and kind words. We enjoyed having you here and look forward t your next stay.
Best Regards,
Colin and Carien

Aloe's Rest Camp
Estelle N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige atmosfeer.

Geen diere het by ons blyplek kom kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Hi Estelle,

Baie dankie dat u die tyd geneem het om u resensie te plaas.
Ons het dit geniet om u te ontvang en sien daarna uit om u weer te sien.

Ongelukkig is die diere wild in Marloth Park en kan geen besoeke verkry word nie.

Groete,
Colin en Carien.

Aloe's Rest Camp
Piet P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice en cute opset. Lekker gebly.

Baie cute opset en alles is in plek en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Hi Piet,

Thank you for taking the time to post your review, we really do appreciate it.

We hope to see you soon for another visit.

Best Regards,

Colin and Carien

Aloe's Rest Camp
Nadia S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker natuurbelewenis!

Dit was baie gerieflik gewees! Baie lekker geslaap met die naggeluide en die gebrul van die leeus in die verte. Blouwildebeeste het ons geselskap kom hou. Hyena het geloer maar sy afstand gehou. Dit is beslis 'n regte bos gevoel met die tente, dit is definitief 'n luukse kamp-ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Wow Deon,
Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Ons waardeer u kommentaar opreg en sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer te sien.
Beste wense,
Colin en Carien

Aloe's Rest Camp
Koba M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Koba M
Gesin met klein kinders

Good family trip.

The children enjoyed sleeping in the tents. Bring enough fire wood to sit around the boma fire the whole night. The animals did not come too close for feeding. The kids was a little disappointed about that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe's Rest Camp se terugvoer

Thank you for taking the time to post your review.

The animals in Marloth are free-roaming and we, unfortunately, cannot herd them to the area. It is strange that you did not see many animals though as there are always animals roaming in the area due to a Parkland area right across the road. We also do not believe in feeding the animals to herd them as this gives the animals the best opportunity to remain wild and keep our conservation area as natural as possible and not making the animals reliant on humans to feed them.

Aloe's Rest Camp
Vanaf R745
R745 R596
per nag, vir 2 mense
Vanaf R745
R745 R596
per nag, vir 2 mense
Vanaf R745
R745 R596
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1646, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3eeee28682d44553b6f14826c8866510f6ce49057ec457495bd707f157d2cf0477be934a81bdc71463c4821cbbb931ee46a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R745 nouVanaf R596 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 1646 Moddervis Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34514 31.75647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem