Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloha 2

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 737

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 92 resensies vir Aloha 2
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marlien T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien T
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, peaceful stay.

We had a lovely time at Aloha 2, would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rila A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rila A
Gesin met tieners

Ontspannend, veilig.

Eenheid skoon, gerieflik. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl P

Cosy. Safe and clean.

Need more toilet paper and the dishwasher was like water, otherwise perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile B
Gesin met klein kinders

Wonderfull stay with my family, would recommend it for a getaway.

Quiet space with no disruptions. The rooms we neat and tidy, perfect for a quick getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 2 se terugvoer

Dear Emile,
Thank you for the review and the feedback.
We are so happy that you enjoyed your stay at Aloha 2.
We look forward to welcoming you back soon.

Aloha 2
Michelle T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay, quiet area, close to the beach.

Place can do with a deep clean. And a little more updated when it comes to the bedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 2 se terugvoer

Dear Michelle,
Thank you for the feedback. We will definitely take this up with Housekeeping and the owners with regards to the bedding.

Aloha 2
Rene R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R
Gesin met klein kinders

Gemaklike verblyf binne loopafstand van die strand.

Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het. Daar is nie 'n oond nie, maar mens kan meeste van die kos op die stoof, braai en mikrogolf voorberei. Die kamers was groot genoeg, maar die leefarea is maar knap as die weer nie saamspeel nie. In die algemeen is die ligging goed en mens kan gemaklik stap tot by die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 2 se terugvoer

Hi Rene, baie dankie vir jou terugvoering op hierdie eenheid. Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet, Aloha is inderdaad 'n pragtige huis en gemaklik vir 'n gesin van 4. ons hoop ons sien julle weer eendag.

Aloha 2
Zellrece C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zellrece C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige naweek.

Aanbeveling. Onderdakparkeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R
Gesin met klein kinders

Lekker genoeg, maar daar was 'n paar kwessies.

Ons het gesukkel om te slaap aangesien dit geklink het of 'n toilet flush elke 5 min dwarsdeur die nag. Dit was waarskynlik 'n pomp, maar dit was baie steurend. Ons het ook 'n volle stel sleutels van die woonstel in 'n bos langs die voordeur gekry. Dit was kommerwekkend aangesien ons reeds die eerste nag daar geslaap het en dit eers die volgende oggend gesien het. Dit was oop en bloot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fallon D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fallon D
Gesin met klein kinders

Best of the best.

It's really a nice house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 2 se terugvoer

Hello Fallon

Thank you for the feedback. Aloha is perfect for a small family. Glad you enjoyed your stay. We look forward to welcome you again.

Aloha 2
Johann V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kuier naby an die see.

Die plekkie is baie netjies en mooi. Het alles gehad wat mens kort vir 'n naweek weg. Stil area en veilig. Diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 2 se terugvoer

Hi Johann, ons is baie bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Aloha 2
Tinus R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus R

Baie lekker gebly. Baie sentraal geleë.

Baie netjiese huis met alle geriewe vir selfsorg. Van die meubels kan dalk opgegradeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 2 se terugvoer

Hi Tinus, dis goed om te hoor julle het lekker gebly. Ek sal beslis jou kommentaar vir die eienaar noem oor die meubels, dankie dat jy dit se. Ons sien uit daarna om jul weer eendag terug te kan verwelkom.

Aloha 2
Imraan K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imraan K
Gesin met klein kinders

Relaxing.

It's so peaceful and quit that I did not want to leave, I would go there anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloha 2 se terugvoer

Imraan, we look forward to your next visit. Thank you for the feedback.

Aloha 2
Tania S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tania S
Gesin met tieners

Lekker langnaweek op Paternoster.

Gerieflike plek met alles wat jy benodig. Ons was net teleurgesteld oor die netheid van die plek. Ons kyk graag na die reviews van vorige besoekers en kry die idee dat die plek nie meer aan dieselfde eienaar behoort nie. Ekstras soos skottelgoedseep en handwasseep is so min dat jy skaars iets uit die bottel kan kry. Spesifiseer dan eerder dat jy jou eie moet bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanisha E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanisha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier by Aloha 2 was gemaklik, genotvol en die perfekte wegkomplek van die stad se gewoel.

Ronnie is die beste! Die aandag aan klein details soos die oorstokkies, wyn en sjokolades maak dit soveel meer persoonlik en skep 'n gevoel van huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n ongelooflike kuier.

Was baie rustig het elke oomblik daarvan geniet. Eienaars van woning was baie vriendelik en gasvry. Als was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exciting, warmth, homely and an adventurous stay at Aloha 2.

We were really amazed with the way in which we were welcomed at Aloha 2 although nobody was there in person to receive us. Hence we could experience the human touch that went into letting us feel at home by the decoration that was on the kitchen table and the clean accommodation for us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Opwindende, warmte, huislike en avontuurlike verblyf by Aloha 2.

Ons was regtig verbaas oor die manier waarop ons verwelkom is by Aloha 2, hoewel niemand persoonlik daar was om ons te ontvang nie. Daarom kon ons die menslike aanraking ervaar wat ons tuis laat voel deur die versiering op die kombuistafel en die skoon akkommodasie vir ons.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry N
Saam met vriende

Perfect for a day or two.

Great value for a short stay. The outside area was limited and not suitable for using for long periods. Inside there was everything we needed for our short stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideaal vir 'n dag of twee.

Goeie waarde vir kort verblyf. Die buite-area was beperk en nie geskik om vir lang periodes gebruik te word nie. Binne was daar alles wat ons nodig gehad het vir ons kort verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F
Saam met vriende

Pragtige omgewing met 'n rustige atmosfeer.

Ons het so lekker ontspan. Die koel windjie en vars seelug was so welkom na die afgelope paar warm dae in Kaapstad. Het lekker seekos geniet. Die strand is lekker naby en ons het elke dag af gegaan water toe. Daar's soveel plekke om te sien in Paternoster. Sal definitief weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda K
Gesin met tieners

Wonderlik.

Fantastiese plek. Voorsiening vir beurtkrag was gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneke G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke G
Gesin met klein kinders

Gerieflik, skoon en mooi.

Baie dankie vir die ekstra moeite met die camping cot en ons bederf, koeldrank en sweeties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L
Gesin met klein kinders

Wonderlik, dit baie geniet.

Wonderlike verblyf, baie gasvry, heerlike kort wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kalinka J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalinka J
Gesin met klein kinders

Excellent service.

Aloha did not disappoint. I completely understand why the accommodation has a 5-star rating. The service received by Ronnie was excellent and we appreciate the extra effort. The unit is very well equipped for self-catering accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henoacia S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henoacia S
Gesin met klein kinders

Exceeded my expectations, definitely a must visit for anyone!

Aloha 2 exceeded my expectations, A little Gem has been discovered, value for money, felt like I was in a fancy hotel. House is very well equipped. We'll definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodene R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodene R
Gesin met klein kinders

Superb service and value for money!

Ronnie was an absolute blessing! It was such a great weekend. All the small touches and he really went the extra mile! Definitely highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florencia K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florencia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ronnie het alles die moeite werd gemaak. Al die ekstra moeite was awesome. Sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Gesin met klein kinders

Our stay at Aloha 2 was perfect. The home was neat and tidy and kids friendly. Being so close to the beach made our stay extra enjoyable. I will definitely recommend staying at Aloha 2 to anyone.

Enjoyable, comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf by Aloha 2 was perfek. Die huis was netjies en die kinders vriendelik. Baie na aan die strand wat dit ekstra spesiaal gemaak het.

Aangenaam en gerieflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met vriende

Eenheid skoon en netjies.

Groot dank aan Ronnie, die gasheer, wat ons heeltyd op hoogte gehou het van die eenheid en beskikbaarheid. Baie dankie ook vir die ekstras wat deur gasheer by aankoms voorsien was. Beslis groot waardering vir die manier waarop hy sy gaste hanteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G
Saam met vriende

Rustige plekkie.

Ontvangs was baie baie baie goed. Huis was perfek netjies skoon, alles wat jy nodig het was daar. Sal beslis my vriende aanwys Aloha toe ons het plekkie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roshanna C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roshanna C
Saam met vriende

Amazing.

Ronnie was so friendly and welcoming. We were welcomed with a bottle red grapetiser, chocolates and mini cheddar's. I will definitely recommend Aloha 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene P
Saam met vriende

Wonderlike tyd, baie rustig en 'n heerlike gemaklike verblyf.

Definitef 'n verblyf vir enige iemand, hetsy familie of vriende. Sal Aloha 2 definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle E
Saam met vriende

Fantastiese plekkie.

Alles wat jy nodig het is daar. Heerlik gesellig met kaggel in leefarea. Uitstekende gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ransche L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ransche L
Saam met vriende

We had a very comfortable and relaxed stay.

The unit has everything you need and more. Thank you Ronnie for the treats, bag of wood and ice. It was truly a weekend to remember. We will definitely be back real soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n baie gemaklike en ontspanne verblyf gehad.

Die eenheid het alles wat jy benodig en meer. Dankie Ronnie, vir die lekkernye, sak hout en ys. Dit was waarlik 'n naweek om te onthou. Ons sal beslis binnekort terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helga P
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Dankie vir die ekstras, Ronnie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies - uitstekende gasvryheid van die eienaar.

Pragtige huisie met alles wat nodig is vir 'n lekker kuier (veral die elektriese komberse). Ons is verwelkom met 'n bottel wyn en heerlike sjokolade en beskuitjies - dit was 'n heerlike verrassing. Ronnie is baie behulpsaam en vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erin C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin C
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker.

Ronnie is absoluut besonders. Ons verwelkom met welkom drankies en sjokolade. Die woning was netjies skoon, gerieflik en waarde vir geld. Sal definitief dit weer gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darren L
Saam met vriende

Baie rustig en gemaklik.

Baie netjiese eenheid met alles wat 'n mens nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline K
Saam met vriende

Awesome place. Very relaxing and comfortable.

The place was cosy and Paternoster is the place to be in for holiday breakaway.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome plek. Baie ontspannend en gerieflik

Die plek was snoesig en Paternoster is 'n lekker vakansieplek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison F
Gesin met tieners

Aloha is amazing.

Aloha comes highly recommended. This place is well equipped. It's not a home away from home but a holiday away from home. There is just something about this place that words cannot describe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Gesin met tieners

Soos my tienerseun gesê het: "Heerlik, lieflik, lekker, fantasties"!

Dit was regtig een van die mees fantastiese plekkies waar ons nog ooit gebly het, indien nie die beste nie! Die gasvryheid en verwelkomingsgeskenk het ons stomgeslaan. Dit is so netjies en alles wat jy benodig, is daar. Ek kan nie op hou om vir almal van die plekkie te vertel nie! Wat 'n belewenis was dit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin W
Gesin met klein kinders

Stunning!

Die blyplek is baie mooi en skoon en gerieflik! Voorsiening word gemaak vir alles - baie klein goedjies en touches maak die verblyf net beter. Het 'n bottel wyn gekry en marshmallows vir ons dogter. Sal definitief weer by Alpha tuis gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé D
Gesin met tieners

Fantastiese waarde vir geld!

Wat 'n aangename ervaring! Ronnie is 'n wonderlike gasvrou wat aan elke moontlike klein detail dink! Baie gerieflik met als wat jy nodig het. Vuurmaakhout, ys, 'n bottel wyn en soutbeskuitjies by ons aankoms om ons te verwelkom. Dankie vir die bederf Ronnie! Dit het ons baie spesiaal laat voel. Baie goeie waarde vir geld! Ons het die wonderlikste sonsondergang op die strand beleef! Sal dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liedjie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liedjie B
Gesin met tieners

Na 'n Aloha ervaring sal geen ander selfsorg ooit weer dieselfde wees nie. Onverbeterlik!

Dankie Ronnie. Jy het ons naweek 'n altyd-onthou ervaring gemaak. Van die hartlike ontvangs, verrassing wyn en sjokolade, elke klein detail item vir ons uitgeplaas. Ons sal altyd net by Aloha bly! Jy is so 'n spesiale gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met vriende

Eenvoudig wonderlik!

Reg van die verwelkoming tot vertrek was alles perfek. Uiters skoon en goed toegerus. Die eienaars word gekomplimenteer met die aandag wat hulle gee aan die verwagtings tot die kleinste detail. (Watte pluisies, pleisters, koffie en tee, hout en houtskool). Ons was verwelkom met eetgoedjies en 'n bottel wyn! Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Definitief waarde vir geld en en beveel ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is very nice and situated close to the beach.

Very nice and comfortable place with all the necessary things needed available.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek is baie mooi en naby die strand geleë.

Baie mooi en gemaklike plek met al die nodige dinge beskikbaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hybre G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hybre G

Verblyf by Aloha was fantasties, sal definitief weer wil terugkom en sal dit aan my familie en vriende aanbeveel.

Verblyf was lekker rustig, stil area. 'n Mens vergeet alles en geniet die stilte, dis wat ons nodig gehad het na 'n jaar van werk en niks tyd vir onsself en gesin nie. Die huisie beskik oor als wat 'n mens nodig het, vir 'n lekker vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Plekkie is netjies, skoon. Ronnie was baie vriendelik en haar snacks het dit nog meer spesiaal gemaak. Baie dankie. Sal beslis Aloha 2 aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cholaine F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cholaine F
Saam met vriende

Fantasties, bo ons verwagtinge.

Aloha 2 was baie netjies en 'n plesier om in te bly. Die eienaar was vriendelik en gasvry en ons sal beslis weer daar tuisgaan. Ons sal enige een aanbeveel om Aloha te besoek. Dankie Ronnie vir 'n wonderlike tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en oortref ons verwagtinge.

Ons was vir twee aande in Aloha 2 en was aangenaam verras met wat ons daar ervaar het. Ronnie het ons so ruimhartig verwelkom met geskenke wat Aloha se gasvryheid uniek maak. Baie dankie Ronnie vir die aangename verrassings en bederf, dit het ons verblyf onvergeetlik gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel C
Gesin met tieners

Verblyf was fantasties.

Alles was net van die beste gehalte: die woonplek, die gasvryheid van die eienaars, alles was tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Kan nie wag om terug te gaan. Lieflike gasvryheid. Alles wat mens kan hê. My klein hondjie het dit ook geniet.

Ek wil graag vir Aloha aanbeveel vir die vriendelike gasvryheid. Selfs my hondjie het tuis gevoel. Baie mooi skoon met al die nodige toebehore en nog meer. My siel is verkwik. So baie dankie vir lieflike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable, relaxing and peaceful break. Thanks.

Thank you very much, Ronnie, for a really enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurette H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plek vir 'n wegbreek see toe!

Wat 'n pragtige skoon en netjiese plek. Ons is vriendelik ontvang deur Ronnie en sy het ons dadelik tuis laat voel. Om nie eers te praat van die lekker bederfies wat sy vir ons op die tafel neergesit het nie. Ons het so lekker gekuier en gaan beslis weer terug. Die eenheid is aan die stiller kant van Paternoster en lekker naby aan die see en winkeltjies. Dit is toegerus met alles wat 'n mens benodig en nog ekstra's wat die meeste selfsorgeenhede nie bied nie. Die binnekaggel was heerlik vir die koeler aande en die buitebraai vir die sonniger dae. Aloha is beslis 'n juweel wat ek vir my vriende en familie gaan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sy gaan verder om jou verblyf aangenaam te maak. Ekstra goedjies soos 'n bottel wyn en beskuit!

Die plek is goed toegerus, het alles waaraan 'n mens kan dink. Dit is netjies, baie skoon en pragtig versier. Ek sal graag weer daarheen gaan en beveel dit baie sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike verblyf met alles wat jy mag benodig.

Ons het ons verblyf by Aloha baie geniet. Was baie verras met ekstras soos bottel rooiwyn met southappies, beskuit, melk en pak hout vir kaggel of braai te kry ingesluit in reeds baie kompeterende oornagtariewe. Die verblyf ook toegerus met alles wat jy kan benodig soos braaigeriewe, goed toegeruste kombuis en selfs elektriese komberse en kaggel vir daardie kouer wintersnagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R
Saam met vriende

Fantasties. Heerlike skoon, gemaklike verblyf!

Ronny het ons met ope arms ontvang en baie klein bederfies gelos. Sjerrie, kaaskoekies, sepies, koffie/tee, melk, ens. Sulke klein verrassingtjies maak dit lekker en gemaklik om iewers te kuier. Al was daar net 1 badkamer het die gerieflike groot badkamer dit nooi beknop of ongemaklike laat voel nie. Gerieflike, skoon beddens met heerlike warm komberse. WiFi was beskikbaar maar ons het gesukkel om dit te gebruik. Verder, puik verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Gesin met tieners

It was great.

Place was neat and clean. Owner made sure that we got all the little things you don't expect in a self-catering unit. Welcome wine and snacks. Even chocolates for the daughter.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker.

Netjies en skoon. Die eienaar het seker gemaak dat ons al die klein goedjies gehad het wat mens gewoonlik nie in 'n selfsorg-eenheid sal kry nie, soos wyn en eetgoedjies met aankoms, selfs sjokoladetjies vir ons dogter.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melitta S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melitta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay at Aloha 2!

Had an awesome stay at Aloha 2. Ronnie was very warm, welcoming and friendly. The unit was neat and tidy. Had everything we required.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joy A
Gesin met klein kinders

We really enjoyed our stay at Aloha 2 in Paternoster.

We really enjoyed our stay at Aloha 2 in Paternoster. Ronnie is such a lovely lady and her hospitality was amazing. Rooms were clean, neat and cosy. There is also a fire place in the lounge area which made the stay extra nice due to the cold weather. Everything you need you will find here. Thank you Ronnie for the complimentary bottle of wine and the marshmallows. The kids really enjoyed roasting them on the fire.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyn T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese juweel! Die eienaar is die gaafste dame ooit!

Absoluut waarde vir geld, wonderlike ligging en die vriendelikste mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelani J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani J
Saam met vriende

Dit was wonderlik en het elke oomlik geniet.

Die kuier saam vriende was baie lekker en die huis self is lekker gemaklik, mens sit nie ver van mekaar af nie en alles was net lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Aloha 2 se stylvolle dekor saam met Ronnie se gasvrye ekstratjies soos wyn en beskuit het dit 'n baie aangename blyplek gemaak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top gasvryheid en netjiese, bekostigbare akkommodasie.

Goeie ontvangs deur gasvrou. Bekostigbare en gerieflike verblyf. Lekker gerus. Ons sien uit om weer by julle te bly, hierdie keer in somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plekkie met die beste eienaars.

Ons het dit nou ons nuwe afpakplek gemaak. Ons sal met graagte weer en weer soontoe gaan. Netjiese, skoon plek wat goed met alles voorsien is. Mens hoef regtig net jou kos en klere saam te vat. Baie nice en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carleigh C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carleigh C
Saam met vriende

Awesome little unit with everything you need for a break.

Aloha 2 is a very neat, cosy and beautiful unit. It's fully equipped with everything you'll need for a break away. We even received a bottle of Merlot, ice and wood upon arrival. And the indoor fireplace worked wonders for the chilly nights. Paternoster is a beautiful little town and Aloha 2 is perfectly situated, two-ticks then you at the beach! Will definitely be returning to Aloha 2!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav O
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld.

Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het. Ten volle toegerus, baie netjies en veilig. 4 mense kan gemaklik hier bly en kuier. Sal definitief dit aanbeveel en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sera B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sera B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste toegeruste plekke waar ek nog ooit gebly het.

Pragtige, skoon, goed toegeruste eenheid in 'n prentjiemooi Paternoster. Vriendelike en hulpvaardige gashere. Ons kom nie vir beter gevra het nie en sal enige dag weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle D
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld. Regtig baie aangenaam.

Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle K
Gesin met klein kinders

Die huisie was baie skoon en netjies! Volledig toegerus.

Perfek vir 'n rustige naweek weg. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne A
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Baie rustige plek, netjies en sal enige tyd weer daar kom vakansie hou, dus ook veilig vir klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucrecia E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucrecia E
Gesin met klein kinders

Wonderlik verby.

Aloha 2 is definitief geskik vir gesin om vakansie te hou. Rustig. Sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikita W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the house! We really enjoyed our stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Met aankoms was ons vriendelik ontvang deur Ronnie wat alles aan ons verduidelik het. Ons was verras met hout, melk, wyn en vonkelwyn wat ons met aankoms ontvang het. Alhoa 2 was netjies en skoon en die wooneenheid was ook toegerus met alles wat jy nodig het. Ons sal definitief weer daar oorbly. Dankie aan Ronnie vir haar vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie P
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Aloha het als in wat mens benodig. Selfs ekstras soos kinderbedjies, strandsambrele, kampkotte en skopfietsies. Gaan vir seker terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susara R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susara R
Saam met vriende

Puik!

Plekkie met daai "special touch". Showerjel, oorstokkies, tee en koffie, vars melk, bordspeletjies, vuurmaakhout, ens. Ons sal beslis weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is baie netjies, als wat jy nodig het.

Lekker plekkie, perfek om net weg te breek en te ontspan. Ronnie was baie vriendelik en ons baie tuis laat voel, sal definitief weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en gerieflik.

Baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henrico D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico D
Gesin met klein kinders

Gesinsnes.

Aloha 2 is regtig waarde vir jou geld. Ek en my gesin sal graag weer terug wil gaan as ons planne in plek val, hopelik vir die paasnaweek. Jy hoef letterlik net jou waslap, tandeborsel, tandepasta, klere en kos saam te neem. Die res is by Aloha beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike kliëntediens.

Ronnie gaan uit haar pad om dit vir 'n gas so gemaklik moontlik te maak. Ons het so 'n heerlike verblyf daar gehad. Die eenheid is netjies en is baie goed ingerig. Pragtige plek. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynnechia D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnechia D
Saam met vriende

Beste naweek by Aloha 2. Sal definitief terug wees

Lekker rustig, het veilig gevoel en Ronnie ons buurvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Net wat mens nodig het om 'n nuwe week aan te pak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharne Z - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne Z
Gesin met klein kinders

What a wonderful experience.

It was exactly the definition of peace and quiet. Everything we wanted in a relaxing vacation. The owners were extremely welcoming and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riza A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riza A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had such a pleasant stay that I didn't want to go back home!

Ronnie is a true gem! She made us feel at home from the moment we got there. Everything surpassed our imagination and the unit was neat and stylish. We would most definitely go back there again and we'll gladly recommend Aloha to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A
Saam met vriende

Home away from home.

Loved the owners, really loved the spirit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike winterwegbreek op Paternoster.

Aloha het in al ons verwagtinge en nog meer voldoen. Huis was baie gerieflik toegerus en ons kon gesellig by 'n kaggelvuur deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Saam met vriende

Absoluut fantasties. Ronnie het ons so tuis laat voel.

Heerlike wegbreek plek. Baie netjies en volledig toegerus. Ronnie was baie gasvry en het ons dadelik laat tuis voel. Ons gaan dit 'n jaarlikse instelling maak om vir 'n wegbreek soontoe te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Puik akkommodasie!

Vir 'n huisgesin (ongeag die ouderdom van die kinders) is Aloha 2 die ideale wegbreek bestemming!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mavis B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mavis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, sentraal geleë.

Goeie ontvangs gehad, skoon en netjies, rustige plek naby see geleë en stapafstand van dorp, sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay in Aloha 2 was everything the photos revealed and more, it is cosy, clean and well equipped.

The hosts of Aloha, Ronnie and Francis, were absolutely wonderful and made our stay at Aloha a memorable one. The place is very clean, neat and tidy and it was a pleasurable stay, we will be definitely be back for more.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf in Aloha 2 het als gebied wat die foto's weerspieël, en meer. Gesellig, skoon en goed toegerus.

Gashere, Ronnie en Francis, was absoluut wonderlik en het ons verblyf by Aloha onvergeetlik gemaak. Skoon, netjies en 'n plesierige verblyf. Sal beslis terugkeer vir meer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guillaume O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume O
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld.

Vriendelik ontvangs deur Ronnie Holloway. Baie netjies en goed toegerus met goeie kwaliteit toerusting. Lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Gesin met klein kinders

Kon rustig saam met gesin kuier en rus.

Ongelooflik lekker rusplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle T
Gesin met klein kinders

Lovely place for some R&R close to the beach.

Perfect spot to relax and unwind. Close to the beautiful white sandy beach. Friendly reception by Ron.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek vir bietjie rus en ontspanning naby die strand.

Perfekte plek om te ontspan en rus. Naby die pragtige wit strand. Vriendelike ontvangs deur Ron.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmok-straat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1f8cd9e98ee6e8fbba2c0905150236f65f0fd87f4b8ddd810c06d225f185259ce610832b59235c4476114bf8983fec5138c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 92 5 1 5 10 Malmok Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807341246979 17.89761164418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem